Siries - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikers…
Siries - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings 2 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Siries 90 tale العربية ܐܪܡܝܐ مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Беларуская Български বাংলা Brezhoneg Bosanski Català کوردی Čeština Cymraeg Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Nordfriisk Frysk Gaeilge Galego Hausa עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ido Italiano 日本語 ქართული Kumoring 한국어 Kurdî Коми Кыргызча Latina Lietuvių Latviešu Malagasy Māori Македонски മലയാളം Bahasa Melayu مازِرونی Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål ਪੰਜਾਬੀ Polski Piemontèis پنجابی پښتو Português Română Русский Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina سرائیکی Slovenščina ChiShona Српски / srpski Svenska தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Türkçe ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt 吴语 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikifunctions Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie {{cite web |url=http://www.ethnologue.com/language/syc |title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Syriac |publisher=Ethnologue |access-date=17 Oktober 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190605205228/https://www.ethnologue.com/language/syc |archive-date=5 Junie 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>"},"rang":{"wt":""},"skrif":{"wt":"[[Siriese alfabet]]"},"fam1":{"wt":"[[Afro-Asiatiese tale|Afro-Asiaties]]"},"fam2":{"wt":"[[Semitiese taalfamilie|Semities]]"},"fam3":{"wt":"[[Noordwes-Semitiese tale|Noordwes-Semities]]"},"fam4":{"wt":"[[Aramees]]"},"agentskap":{"wt":""},"iso1":{"wt":"syc"},"iso2":{"wt":"syc"},"iso3":{"wt":"syc"}},"i":0}}]}'> #F0DC82</span>;"}]]}'>Siries ܠܫܢܐ ܣܘܪܝܝܐ Leššānā Suryāyā Gepraat in: Irak, Sirië en onder immigrante gemeenskappe Gebied: Midde-Ooste Totale sprekers: onbekend[1] Taalfamilie: Afro-Asiaties Semities Noordwes-Semities Aramees Siries Skrifstelsel: Siriese alfabet #F0DC82</span>;"}]]}'>Taalkodes ISO 639-1: syc ISO 639-2: syc ISO 639-3: syc Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. Siries (ܠܫܢܐ ܣܘܪܝܝܐ Leššānā Suryāyā; [/lɛʃʃɑːnɑː surjɑːjɑː/]) is 'n dialek van Aramees wat op 'n vroeëre stadium dwarsdeur die Midde-Ooste gepraat is. Die taal is lid van die Noordwes-Semitiese taalfamilie. Leššānā Suryāyā geskryf in die Siriese alfabet Siries het 'n kulturele en literêre invloed op die ontwikkeling van Arabies gehad wat dit in die 14de eeu n.C. vervang het. Siries word nog as die liturgiese taal deur Siriese kerke in die Midde-Ooste en Indië gebruik. Dit word ook as 'n minderheidstaal in Irak erken. 'n Moderne herlewing het beperkte sukses opgelewer, insluitend die skepping van Siriese koerante. Die taal word ook in sommige Assiriese skole in Indië, Israel, Irak en Swede geleer. Dit word in die Siriese alfabet geskryf wat regstreeks van die Aramese alfabet afgelei is. Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Syriac" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 17 Oktober 2015. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikipedia Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Siries Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Siries. Beth Mardutho – The Syriac Institute Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. Normdata Nasionaal Duitsland Verenigde State Frankryk BnF-data Japan syrština</span>"}]]}'>Tsjeggië Lengua siríaca</span>"}]]}'>Spanje Letland Israel Ander İslâm Ansiklopedisi Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Siries&oldid=2573474" Kategorieë: Taalsaadjies Semitiese tale Tale van Irak Tale van Sirië Versteekte kategorie: AS1-bronne in Engels (en) Die bladsy is laas op 2 Mei 2023 om 15:24 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Siries 90 tale Nuwe onderwerp