Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T13:10:27Z

XML - Wikipedia

XML - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspor…

Open original source · Full cached text

XML - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Sien ook 2 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe XML 78 tale Aragonés العربية Azərbaycanca Башҡортса Žemaitėška Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Bosanski Català کوردی Čeština Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Nordfriisk Gaeilge Galego עברית हिन्दी Hrvatski Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Íslenska Italiano 日本語 Jawa Қазақша 한국어 Кыргызча Lombard Lietuvių Latviešu Македонски മലയാളം Монгол Bahasa Melayu Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Polski Português Română Русский Srpskohrvatski / српскохрватски සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Soomaaliga Shqip Српски / srpski Svenska Kiswahili தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Türkçe Українська اردو Vèneto Tiếng Việt 吴语 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Voorbeeld van XML. XML (Extensible Markup Language, Uitbreibare markeertaal) is 'n voorstel van die W3C om markeertale vir spesiale doelwitte te skep. Dit is 'n vereenvoudigde subversameling van SGML wat gebruik kan word om verskeie tipes data te beskryf. Die hoofdoel van XML is vir gestruktureerde voorstelling van data, veral vir versending oor die Internet. Struktuur word in XML voorgestel met bykomende inligting wat die data definieer. Hierdie metadata maak dit moontlik om die data weer inteligent te interpreteer by ontvangs van die dokument, sonder dat die ontvanger noodwendig beskik oor vooraf kennis van die data. Sien ook [wysig | wysig bron] Document Object Model XHTML, 'n toepassing van XML Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikimedia Commons bevat media in verband met XML. XML-spesifikasies Geannoteerde XML-spesifikasie World Wide Web Consortium - webwerf World Wide Web Consortium - XML-tuisblad Die XML 1.1-spesifikasie Die XML 1.0-spesifikasie XeML.net Uitleg van XML XML met Java Geargiveer 7 April 2014 op Wayback Machine Normdata Internasionaal FAST Nasionaal Duitsland Verenigde State Frankryk BnF-data XML (značkovací jazyk)</span>"}]]}'>Tsjeggië Spanje Israel Ander IdRef ELMCIP Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=XML&oldid=2647123" Kategorieë: Markeertale Standaarde Die bladsy is laas op 23 Januarie 2024 om 22:29 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe XML 78 tale Nuwe onderwerp