Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T15:41:05Z

arXiv - Wikipedia

arXiv - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersp…

Open original source · Full cached text

arXiv - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings 2 Skakels Wissel die inhoudsopgawe arXiv 58 tale العربية Asturianu Azərbaycanca Беларуская Български भोजपुरी বাংলা Bosanski Català Čeština Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti فارسی Suomi Français Gàidhlig Galego עברית हिन्दी Hornjoserbsce Հայերեն Bahasa Indonesia Ilokano Italiano 日本語 한국어 Latina Македонски Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Nederlands Norsk bokmål ਪੰਜਾਬੀ Polski Português Română Русский Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Српски / srpski Sunda Svenska ไทย Türkçe Українська اردو Tiếng Việt 閩南語 / Bân-lâm-gí 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie arXiv logo. arXiv (uitgespreek soos die Engelse woord archive, met X die Griekse letter chi, χ) is ’n versameling elektroniese vooruitgawes van wetenskaplike artikels in die wiskunde, fisika, sterrekunde, informatika, matematiese biologie, statistiek en matematiese ekonomie wat aanlyn geraadpleeg kan word. In bepaalde gebiede van die wiskunde en fisika kan byna alle wetenskaplike artikels op arXiv gevind word. arXiv is op 14 Augustus 1991 begin en het op 3 Oktober 2008 reeds die grens van ’n halfmiljoen artikels verbygesteek.[1][2] Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ "It was twenty years ago today .., Paul Ginsparg". 2011. Besoek op 27 April 2014. ↑ "Online Scientific Repository Hits Milestone – With 500,000 Articles, arXiv Established as Vital Library Resource". News.library.cornell.edu. 3 Oktober 2008. Besoek op 27 April 2014. Skakels [wysig | wysig bron] Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Nederlandse Wikipedia vertaal. Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=ArXiv&oldid=2693437" Kategorie: Databasisse Die bladsy is laas op 21 Augustus 2024 om 11:30 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe arXiv 58 tale Nuwe onderwerp