Palermo - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruiker…
Palermo - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Ligging 2 Geskiedenis 3 Fotogalery 4 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Palermo 150 tale Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية مصرى Asturianu Kotava Aymar aru Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Brezhoneg Bosanski Català Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Na Vosa Vakaviti Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Galego Hausa עברית हिन्दी Hrvatski Hornjoserbsce Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Interlingue Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Қазақша 한국어 Kurdî Кыргызча Latina Lëtzebuergesch Limburgs Ligure Ladin Lombard Lietuvių Latviešu Мокшень Malagasy Олык марий Македонски മലയാളം Монгол मराठी Bahasa Melayu Malti مازِرونی Napulitano Plattdüütsch Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan Ирон ਪੰਜਾਬੀ Papiamentu Polski Piemontèis پنجابی پښتو Português Runa Simi Română Tarandíne Русский Русиньскый संस्कृतम् Sardu Sicilianu Scots سنڌي Sängö Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் Tetun Тоҷикӣ ไทย Tagalog Tolışi Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça ChiTumbuka Twi Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Vepsän kel’ Tiếng Việt Volapük Winaray 吴语 IsiXhosa მარგალური ייִדיש Zeêuws 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Palermo Palermu Kaart Wapen Vlag Land Italië Administratiewe gewes Sisilië Koördinate 38°06′N 13°21′O / 38.100°N 13.350°O / 38.100; 13.350 Stigting 736 v.C. Oppervlakte: - Totaal 158,9 vk km Hoogte bo seevlak 14 m Bevolking: - Totaal (2013) 676 118 - Bevolkingsdigtheid 4 255/vk km Tydsone UTC +1 (MET) - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Leoluca Orlando (PD) Amptelike webwerf comune.palermo.it Palermo (Italiaans: [paˈlɛrmo], luister (hulp·inligting); Sisiliaans: Palermu; Grieks: Πάνορμος, Pánormos) is die hoofstad en regeringssetel van die outonome gewes Sisilië binne die Italiaanse Republiek. Die stad is ook tegelykertyd die grootste stad in Sisilië en van die Middellandse See-eilande. Saam met die eilande Sardinië en Elba onderskei Sisilië hom van die vastelandse deel van Italië. Met 'n bevolking van 676 118 in 2013 is Palermo na Milaan (Milano), Rome (Roma), Napels (Napoli) en Turyn (Torino) die vyfde grootste stad in Italië. Die inwoners van die stad staan bekend in Italiaans as die Palermitani of poëties die Panormiti. Die Arabies-Normandiese Palermo en die Katedraal-kerke van Cefalù en Monreale is in 2015 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990. Ligging [wysig | wysig bron] Palermo is aan die noordweste van die eiland geleë, aan die Tirreense See en daarmee ook aan die Middellandse See. Die stad kyk uit oor die baai van Palermo wat omring word deur 'n aantal berge waaronder Monte Pellegrino, wat saam 'n pragtige beskutting vir die baai vorm wat bekend staan as die Concha d'Oro (die Goue Skulp). Hoewel die Eoliese eilande nie maklik vanuit Palermo bereikbaar is nie, is die eiland Ustica bereikbaar vanuit die hawe per boot. Rondom Palermo is 'n paar mooi strande en pragtige seedorpe waaronder Mondello, Sferacavallo en Cefalù. Geskiedenis [wysig | wysig bron] Palermo is gestig in die 8ste eeu v.C. deur Fenisiese handelaars binne die natuurlike hawe gevorm deur die Concha d'Oro. Die Fenisiese naam vir die stad was Zis, maar die Griekse koloniste het die stad tot Panormos herdoop, wat "volledige hawe" beteken. Palermo was nooit onder Griekse bestuur (soos byvoorbeeld Napels) nie, maar het later van tyd onderdeel geword van die Griekstalige oostelike deel van die Oos-Romeinse Ryk (Bisantynse Ryk). Palermo word deur baie beskou as die stad wat die meeste verower is ter wêreld. Fotogalery [wysig | wysig bron] Panorama van Palermo Panorama van Palermo Palermo in 1890 Grafte van Frederick II en Roger II Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikimedia Commons bevat media in verband met Palermo. (en) Toerisme-inligting oor Palermo op Wikivoyage (it) Amptelike webwerf (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy Normdata Internasionaal VIAF2 FAST WorldCat Nasionaal Duitsland Verenigde State Frankryk2 BnF-data2 Palermo (Itálie)</span>"}]]}'>Tsjeggië Spanje Vatikaan Israel Katalonië Geografies MusicBrainz-area Ander IdRef NARA Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Palermo&oldid=2844691" Kategorieë: Nedersettings langs die Middellandse See Palermo Sisilië Wêrelderfenisgebiede in Italië Die bladsy is laas op 19 Oktober 2025 om 21:29 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Palermo 150 tale Nuwe onderwerp