Qortora · Search · Indexed page
af.wikipedia.orgFetched 2026-08-15T06:48:01Z
Dokter - Wikipedia
Dokter - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikers…
Open original source · Full cached text
Dokter - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings 2 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Dokter 146 tale Alemannisch Pangcah Aragonés العربية ܐܪܡܝܐ مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Žemaitėška Batak Toba Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Betawi Български Banjar বাংলা བོད་ཡིག Bosanski Буряад Català Chavacano de Zamboanga 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Tsetsêhestâhese کوردی Qırımtatarca Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Fɔ̀ngbè Français Frysk Gaeilge Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego گیلکی Avañe'ẽ 𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 Patois ქართული Taqbaylit Gĩkũyũ Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 کٲشُر Kurdî Кыргызча Latina Lëtzebuergesch Lombard Lingála ລາວ Lietuvių Latviešu Мокшень Malagasy Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол Moore मराठी Bahasa Melayu Malti Plattdüütsch नेपाली नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan Oromoo Ирон ਪੰਜਾਬੀ Picard Polski پنجابی پښتو Português Runa Simi Romani čhib Română Русский Русиньскый Sicilianu Scots سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina ChiShona Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili Sakizaya தமிழ் Тоҷикӣ ไทย ትግርኛ Toki pona Türkçe Тыва дыл Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt Walon 吴语 ייִדיש Yorùbá Vahcuengh 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie (Aangestuur vanaf Arts) 'n Dokter ondersoek 'n babatjie. 'n Dokter of geneesheer (Latyn: medicus) is 'n persoon wat gekwalifiseer is om geneeskunde te beoefen. Dokters kan hul praktyk fokus op sekere siektetoestande, tipes pasiënte en metodes van behandeling, bekend as spesialiteite, of hulle kan verantwoordelikheid aanvaar vir die voorsiening van omvattende mediese sorg aan individue, gesinne en gemeenskappe, bekend as 'n algemene praktisyn.[1] Beide die rol van die dokter en die betekenis van die woord self wissel oor die hele wêreld. Grade en ander kwalifikasies wissel wyd, maar daar is 'n paar algemene elemente, soos mediese-etiek wat vereis dat dokters oorweging, deernis en welwillendheid vir hul pasiënte wys. Daarteenoor is 'n kwaksalwer iemand wat die geneeskuns sonder bevoegdheid toepas, nuttelose middels gebruik of medisyne verkoop wat volgens hom elke moontlike siekte genees. Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ World Health Organization: Classifying health workers. Geneva, 2010. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikiquote het aanhalings in verband met Dokter Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dokter. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Normdata Internasionaal FAST Nasionaal Arzt"}]]}'>Duitsland Physicians"}]]}'>Verenigde State médecins"}]]}'>Frankryk médecins"}]]}'>BnF-data Japan lékaři"}]]}'>Tsjeggiëlékařky"}]]}'>2 Letland Israel Ander Geskiedkundige Woordeboek van Switserland NARA Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Dokter&oldid=2655903" Kategorieë: Mediese beroepe Geneeskundiges Versteekte kategorie: Saadjies Die bladsy is laas op 29 Februarie 2024 om 07:19 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Dokter 146 tale Nuwe onderwerp