Qortora · Search · Indexed page
af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:08:21Z
Dood - Wikipedia
Dood - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
Open original source · Full cached text
Dood - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Sien ook 2 Verwysings Wissel die inhoudsopgawe Dood 180 tale Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية ܐܪܡܝܐ الدارجة مصرى অসমীয়া Asturianu Авар Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी বাংলা བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Batak Mandailing Basa Ugi Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Čeština Словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ Чӑвашла Cymraeg Dansk Dagbanli Deutsch Zazaki ދިވެހިބަސް Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Français Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Galego Avañe'ẽ Gungbe Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Jaku Iban Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Medžuslovjansky Italiano ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ / inuktitut 日本語 Jawa ქართული Taqbaylit Jju Kabɩyɛ Tyap Gĩkũyũ Қазақша ភាសាខ្មែរ ಕನ್ನಡ 한국어 Kurdî Kernowek Кыргызча Latina Limburgs Ligure Lombard Lingála ລາວ Lietuvių Latviešu Malagasy Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu Malti မြန်မာဘာသာ Эрзянь Nāhuatl Plattdüütsch नेपाल भाषा Li Niha Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ਪੰਜਾਬੀ Kapampangan Papiamentu Naijá Polski Piemontèis پنجابی پښتو Português Runa Simi Română Armãneashti Русский Русиньскый Саха тыла ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Sicilianu Scots سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் ತುಳು తెలుగు ไทย Türkmençe Tagalog Toki pona Türkçe Татарча / tatarça Twi Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vepsän kel’ Tiếng Việt Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Yorùbá Vahcuengh 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Abstract Wikipedia Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Deel van ’n reeks oor Menslike groei en ontwikkeling Stadiums Sigoot  • Embrio  • Fetus  • Baba  • Peuter  • Kind  • Adolessent  • Volwassene Biologiese mylpale Bevrugting  • Swangerskap  • Geboorte  • Taalverwerwing  • Puberteit  • Menopouse  • Veroudering  • Dood Ontwikkeling en menslike sielkunde Kind  • Volwassenheid  • Moraal s • b • w Die menslike skedel word soms as simbool van die dood gebruik Dood versorg sy blomme, in Kuoleman puutarha, Hugo Simberg (1906) Dood is die einde van die lewe van 'n organisme. Dit is 'n toestand waar 'n voorheen lewende organisme nie meer groei nie en alle metaboliese en aktiewe lewensfunksies staak (asemhaling, eet, drink, denke, beweging, ensovoorts). Dood kan in verskeie maniere toetree. Omtrent 150 000 mense gaan daagliks oor die wêreld dood.[1] Omtrent twee derdes van hierdie mense gaan as gevolg van hoë ouderdom dood. Die dood kan ook intree as gevolg van siekte, moord of noodlottige ongelukke. Die tyd wanneer mense doodgaan word noukeurig gedokumenteer. Die tyd word aangeteken as die hart nie meer klop nie en die longe vir 'n paar minute nie meer asemhaal nie. Dit kan soms gebeur dat mense bykom, selfs al het die hart al vir 30 minute gestop, soos met 'n naby-verdrinking. As lewensfunksies met masjiene in stand gehou word, word die tyd van dood aangegee as die tyd wat die masjiene gestop word en die persoon heengaan. Die rede van dood is ook belangrik, veral as dit nie as gevolg van hoë ouderdom is nie. Die rede van dood word met 'n outopsie bepaal. In die geval van moord moet die verdagtes vasgetrek word om verdere moorde te voorkom. In die geval van siekte moet seker gemaak word dat dit nie onder ander mense versprei nie. In geval van ongelukke moet die rede bepaal word en stappe geneem word om te verhoed dat ander mense dieselfde oorkom. Die dood van 'n persoon word gewoonlik deur een of ander ritueel, soos 'n begrafnis of verassing opgevolg. 'n Diens word soms vir mense wat doodgaan gereël om eerbied en respek aan hulle te betoon.[1] Mense is oor die algemeen bang vir die dood en het oor die tye bespiegel oor wat na die dood gebeur. Dit is een van die groot vraagstukke van filosofie en religie. Baie mense glo dat 'n deel van 'n mens onsterflik is en dat dit in een of ander vorm na die dood bly voortbestaan. Sien ook [wysig | wysig bron] Hiernamaals Verwysings [wysig | wysig bron] Wikimedia Commons bevat media in verband met Death. Sien dood in Wiktionary, die vrye woordeboek. 1 2 Aubrey D.N.J, de Grey (2007). "Life Span Extension Research and Public Debate: Societal Considerations" (PDF). Studies in Ethics, Law, and Technology. 1 (1, Artikel 5). doi:10.2202/1941-6008.1011. Besoek op 20 Maart 2009.[dooie skakel] Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Normdata Internasionaal FAST Nasionaal Tod"}]]}'>Duitsland death"}]]}'>Verenigde State Frankryk BnF-data 生死"}]]}'>Japan smrt"}]]}'>Tsjeggiëúmrtí"}]]}'>2 Spanje Letland 사망"}]]}'>Korea Israel Ander Geskiedkundige Woordeboek van Switserland NARA İslâm Ansiklopedisi Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Dood&oldid=2645079" Kategorie: Dood Versteekte kategorie: Saadjies Die bladsy is laas op 14 Januarie 2024 om 01:03 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Dood 180 tale Nuwe onderwerp