Odussee - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruiker…
Odussee - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings Wissel die inhoudsopgawe Odussee 133 tale Alemannisch አማርኛ Aragonés अंगिका العربية مصرى অসমীয়া Asturianu Kotava अवधी Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी বাংলা བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Català کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Võro Français Furlan Frysk Gaeilge Gàidhlig Galego गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni עברית हिन्दी Hrvatski Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Interlingue Ido Íslenska Italiano 日本語 Patois Jawa ქართული Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Перем коми کٲشُر Kurdî Кыргызча Latina Lëtzebuergesch Lingua Franca Nova Ligure Lombard Lietuvių Latviešu Македонски മലയാളം Монгол मराठी Bahasa Melayu Malti မြန်မာဘာသာ مازِرونی नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Occitan Oromoo ਪੰਜਾਬੀ Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Sicilianu Scots سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Svenska Kiswahili தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Tagalog Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt Walon Winaray 吴语 ייִדיש 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Die nege beginverse van Homeros se Odussee. Odusseus en die Sirenes, deur John William Waterhouse, 1891. Die Odussee of Odusseia (ook geskryf Odyssee – Grieks: Ὀδύσσεια) is een van twee belangrike, antieke Griekse epiese gedigte wat met Homeros verbind word. Dit is gedeeltelik ’n opvolg op die Ilias, die ander werk wat waarskynlik deur Homeros geskyf is. Dit is die tweede werk van die Westerse letterkunde (die Illias is die eerste) en is vermoedelik geskryf aan die einde van die 8ste eeu v.C.[1][2] Homeros, Odussee, manuskrip, 3de kwartaal van die 15de eeu (Britse Biblioteek) Die hoofonderwerp van die gedig is Odusseus (of Odysseus) en sy lang reis huiswaarts ná die val van Troje. Dit neem hom tien jaar om terug te kom op Ithaka ná die tienjarige Trojaanse Oorlog. In sy afwesigheid is aangeneem dat hy dood is, en sy vrou, Penelope, moes in dié tyd hard probeer om ’n klomp vryers aan ’n lyntjie te hou wat graag met die "weduwee" wou trou. Die oorspronklike gedig is in ’n mondelinge tradisie geskryf en was bedoel om gesing eerder as gelees te word.[1] Die Odussee is geskryf in ’n streeklose poëtiese dialek van Grieks en bestaan uit 12 110 reëls van daktiliese heksameter.[3] Verwysings [wysig | wysig bron] D.C.H. Rieu se inleing tot ''The Odyssey'' (Penguin, 2003), bl. ''xi''.</ref>\n<ref name=\"fox\">{{citation |title=The Classical World: An Epic History from Homer to Hadrian |last=Fox |first=Robin Lane |page=19 |publisher=Basic Books |year=2006 |isbn=046502496 }}</ref>\n<ref name=\"bbc\">{{cite web |url=https://www.bbc.com/news/world-europe-44779492?SThisFB= |title=Oldest extract of Homer's Odyssey found |access-date=21 Julie 2019 |work=[[BBC]] |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200523135046/https://www.bbc.com/news/world-europe-44779492?SThisFB= |archive-date=23 Mei 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>"}},"i":0}}]}'> 1 2 D.C.H. Rieu se inleing tot The Odyssey (Penguin, 2003), bl. xi. ↑ "Oldest extract of Homer's Odyssey found". BBC (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020. Besoek op 21 Julie 2019. ↑ Fox, Robin Lane (2006), The Classical World: An Epic History from Homer to Hadrian, Basic Books, p. 19, ISBN 046502496 Hierdie artikel oor die Europese mitologie is ’n saadjie. U kan help deur dit uit te brei. Normdata Internasionaal VIAF2 3 4 5 FAST Nasionaal Duitsland Verenigde State Frankryk BnF-data オデュッセイア</span>"}]]}'>Japan Australië Tsjeggië Spanje Kroasië Griekeland Swede Pole Vatikaan Israel Katalonië Ander Homère (08..?-08..? av. J.-C.). Odyssée</span>"}]]}'>IdRefOdyssée</span>"}]]}'>2 MusicBrainz-werk Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Odussee&oldid=2676795" Kategorieë: Europese mitologie-saadjies Griekse mitologie Epiese gedigte Versteekte kategorie: AS1-bronne in Engels (en) Die bladsy is laas op 11 Junie 2024 om 06:52 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Odussee 133 tale Nuwe onderwerp