CiNii - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersp…
CiNii - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings Wissel die inhoudsopgawe CiNii 36 tale العربية مصرى Asturianu भोजपुरी Čeština Cymraeg Dansk Ελληνικά English Español Euskara فارسی Suomi Français Gàidhlig Galego עברית Bahasa Indonesia Ilokano 日本語 한국어 Bahasa Melayu Nederlands Português Română Русский Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenščina Shqip Svenska Türkçe Українська Tiếng Việt 閩南語 / Bân-lâm-gí 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie CiNii (IFA: 'saɪniː)[1] is ’n bibliografiese databasisdiens vir materiaal in Japannese akademiese biblioteke, veral werk in Japannees en Engels wat in Japan gepubliseer is. Die databasis is in April 2005 gestig en word onderhou deur die Nasionale Inligtingsinstituut.[2] Die diens soek in die databasisse van die elektroniese biblioteekdiens NII self en in die Aanhalingsdatabasis vir Japannese Publikasies (CJP)], sowel as ander biblioteke en organisasies.[3] Die databasis bevat meer as 15 miljoen artikels uit meer as 3 600 publikasies.[4] Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ "About CiNii". CiNii. Besoek op 23 Februarie 2014. ↑ 大向一輝 (Ohmukai, Ikki) (2009). "学術情報プラットフォームとしてのCiNii". Current Awareness (301). CA1691. ↑ "Databases Incorporated". CiNii. Besoek op 23 Februarie 2014. ↑ titlelist_els.tsv</code>"},"date":{"wt":"2014-02-15"}},"i":0}}]}'/>"titlelist_els.tsv". CiNii. 15 Februarie 2014. Besoek op 23 Februarie 2014. Luafout in Module:Authority_control_files op reël 17: bad argument #1 to 'pairs' (table expected, got nil) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=CiNii&oldid=2452777" Kategorie: Biblioteekkunde Versteekte kategorie: Bladsye met skripfoute Die bladsy is laas op 20 September 2021 om 13:07 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe CiNii 36 tale Nuwe onderwerp