Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-15T10:58:58Z

Novial - Wikipedia

Novial - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikers…

Open original source · Full cached text

Novial - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Voorbeeld 2 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Novial 79 tale አማርኛ Aragonés العربية Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Bikol Central Беларуская Bosanski Català Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti فارسی Suomi Français Frysk Galego हिन्दी Kreyòl ayisyen Magyar Interlingua Bahasa Indonesia Interlingue Ido Íslenska Medžuslovjansky Italiano 日本語 ქართული Қазақша 한국어 Коми Latina Lingua Franca Nova Latviešu മലയാളം Malti Mirandés Nederlands Norsk bokmål Novial Kapampangan Papiamentu Polski Piemontèis پنجابی Português Runa Simi Română Русский ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Scots Simple English Slovenščina Shqip Српски / srpski SiSwati Svenska தமிழ் ไทย Tagalog Toki pona Tok Pisin Türkçe ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Volapük 吴语 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikifunctions Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie #ACE1AF</span>;"}]]}'>Novial Gepraat in:   Gebied: Totale sprekers: Taalfamilie: Indo-Europees  Kunsmatige taal   Novial  Skrifstelsel: Latynse alfabet #ACE1AF</span>;"}]]}'>Taalkodes ISO 639-1: geen ISO 639-2: ISO 639-3: nov  Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. Novial (nov-, nuwe + IAL, international auxiliary language Engels vir internasionale hulptaal) is 'n kunsmatige taal geskep deur Professor Otto Jespersen, 'n Deense taalkundige wat voorheen deel van die Ido beweging was. Hy het Novial geskep om 'n internasionale hulptaal te wees. Die doel van die taal was om internasionale kommunikasie en vriendskap te bevorder, sonder om enige iemand se moedertaal te vervang. Die taal se woordeskat is hoofsaaklik op germaanse en romaanse tale gebaseer. Voorbeeld [wysig | wysig bron] (Onse vader in die hemel) Nusen Patro kel es in siele, mey vun nome bli sanktifika, mey vun regno veni, mey vun volio eventa sur tere kom in siele. Dona a nus disidi li omnidiali pane, e pardona a nus nusen ofensos kom anke nus pardona a nusen ofensantes, e non dukte nus en li tento ma fika nus liberi fro li malum. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikipedia Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Novial An International Language: Prof. Otto Jespersen se 1928 boek wat Novial voorgestel het. Novial Lexike: Tweetalige woordebooek van Novial na Engels, Fraans en Duits. Novial Wiki Book: 'n Novial kursus vir beginners. 'n opsomming van 1928 Novial 'n opsomming van die 1930 weergawe Novial '98  Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. Normdata: Nasionaal Duitsland Verenigde State 노비알[Novial]</span>"}]]}'>Korea Israel Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Novial&oldid=2739208" Kategorieë: Taalsaadjies Kunsmatige taal Die bladsy is laas op 17 Februarie 2025 om 12:08 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Novial 79 tale Nuwe onderwerp