Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:21:07Z

Sic - Wikipedia

Sic - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspor…

Open original source · Full cached text

Sic - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Voorbeelde 2 Verwysing Wissel die inhoudsopgawe Sic 51 tale العربية Azərbaycanca Български Brezhoneg Bosanski Català Čeština Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Frysk Gaeilge Galego עברית Hrvatski Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Íslenska Italiano 日本語 한국어 Lëtzebuergesch Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Papiamentu Polski Português Română Русский Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Српски / srpski Svenska Türkçe Українська Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikispesies Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Sic ("so", "net so"; in vol: sic erat scriptum, "so is dit geskryf") is 'n bywoord van Latynse oorsprong wat gebruik word om 'n woordelikse aanhaling aan te dui. Dit word meestal gebruik in sitate om aan te dui dat die oorspronklike outeur dit self so gestel het. Wanneer sic gebruik word, moet geen uitroepteken, dit wil sê "sic!", gebruik word nie.[1] Voorbeelde [wysig | wysig bron] Kyk na die artikel oor Die Melktert Kommissie. Die artikel begin met "Die Melktert Kommissie (sic)...". Hiermee word aangedui dat "Die Melktertkommissie" vas geskryf moet word, maar dat die losgeskrewe naam direk aangehaal word. Die Afrikaanse rolprent Die Prince van Pretoria, "prins" is in Engels, maar die rolprent is onder die titel so vrygestel. Babalas is 'n Afrikaanse rolprent, maar die regte spelling vir die olikheid na alkoholgebruik is babelas. Volksraad Verkiesing Kommissie: die organisasie se amptelike naam word los geskryf (soos in Engels), maar in Afrikaans sou die grammaties korrekte weergawe Volksraadverkiesingkommissie wees. Verwysing [wysig | wysig bron] ↑ "Die Burger. 1998. Oor née, pagina en (sic!). 13 Julie:11". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2014. Besoek op 24 Oktober 2014. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Sic&oldid=2620345" Kategorieë: Latynse uitdrukkings Letterkunde Versteekte kategorie: Saadjies Die bladsy is laas op 9 Oktober 2023 om 00:31 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Sic 51 tale Nuwe onderwerp