Wikimania - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruik…
Wikimania - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Doelstelling 2 Konferensies 3 Verwysings 4 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Wikimania 93 tale Aragonés العربية অসমীয়া Azərbaycanca Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн کوردی Čeština Чӑвашла Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Arpetan Bahasa Hulontalo Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Hrvatski Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Italiano 日本語 Jawa ქართული Tyap Қазақша ភាសាខ្មែរ ಕನ್ನಡ 한국어 کٲشُر Latina Lëtzebuergesch Lietuvių Latviešu Madhurâ मैथिली Malagasy Олык марий Македонски മലയാളം Bahasa Melayu नेपाली Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Chi-Chewa ਪੰਜਾਬੀ Polski پنجابی پښتو Português Română Русский Sicilianu سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Svenska Kiswahili தமிழ் ತುಳು తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt Winaray 吴语 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Meta-Wiki Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Wêreldkaart van Wikimania se gasheerstede en -lande Wikimania se kenteken Deelnemers van die Wikimania 2009 in Buenos Aires, Argentinië Sluitingseremonie 2013 in Hongkong, Volksrepubliek China Besprekings tydens die Wikimania 2018 in Kaapstad oor Wikimania en die betekenis van Ubuntu Die term Wikimania verwys na 'n internasionale konferensie, wat sedert 2005 deur die Wikimedia-stigting jaarliks op verskillende plekke gehou word. Doelstelling [wysig | wysig bron] Die byeenkoms, wat deur die pers dikwels "Wikipedia se jaarvergadering" genoem word, dien as forum vir gesprekke tussen aktiewe gemeenskapslede, wetenskaplikes en ingenieurs, waartydens oor die toekomstige strategieë van die verskeie Wikimediaprojekte gesels word.[1] Gereelde onderwerpe is nuwe tegniese benaderings,[2] die strategiese belyning van projekte,[3] nuwe toepassings en samewerking,[4] maatreëls teen einde van gehalteversekering,[5][6] kwessies van lisensiëring, onlangse gebeurtenisse asook die projekte se openbare persepsie.[7] Konferensies [wysig | wysig bron] Wikimaniakonferensies Konferensie Datums Plek Vasteland Deelnemers Wikimania 2005 5–7 Augustus 2005 Frankfurt am Main, Duitsland[8] Europa 380[9] Wikimania 2006 4–6 Augustus 2006 Cambridge, Verenigde State Noord-Amerika 400[10][11] Wikimania 2007 3–5 Augustus 2007 Taipei, Republiek China Asië 440[12] Wikimania 2008 17–19 Julie 2008 Alexandrië, Egipte Afrika 625[13] Wikimania 2009 26–28 Augustus 2009 Buenos Aires, Argentinië Suid-Amerika 559[14][15] Wikimania 2010 9–11 Julie 2010 Gdansk, Pole Europa 500[16][17][18] Wikimania 2011 4–7 Augustus 2011 Haifa, Israel Asië 600[19] Wikimania 2012 12–15 Julie 2012[20] Washington, D.C., Verenigde State[21] Noord-Amerika 1 400[22] Wikimania 2013 7–11 Augustus 2013[23] Hongkong, Volksrepubliek China[24] Asië 700[25] Wikimania 2014 6–10 Augustus 2014[26] Londen, Verenigde Koninkryk[27] Europa 1 762[28] Wikimania 2015 17–19 Julie 2015[29] Meksikostad, Meksiko[30] Noord-Amerika 800[31] Wikimania 2016 24–26 Junie 2016[32] Esino Lario, Italië Europa 1 200[33] Wikimania 2017 9–13 Augustus 2017 Montreal, Kanada[34] Noord-Amerika 1 000[35] Wikimania 2018 18–22 Julie 2018 Kaapstad, Suid-Afrika[36] Afrika 600[37] Wikimania 2019 14–18 Augustus 2019 Stockholm, Swede[38] Europa 800[39] Wikimania 2021[40] 13–17 Augustus 2021 Bangkok, Thailand Asië Wikimania 2022 11–14 Augustus 2022 slegs virtueel (weens Covid-19) Wikimania 2023 15–20 Augustus 2023 Singapoer Asië 761 in persoon en 2 105 aanlyn[41] Wikimania 2024 6–10 Augustus 2024 Katowice, Pole Europa 1 150 in persoon en meer as 2 200 algeheel[42] Wikimania 2025 5–9 Augustus 2025 Nairobi, Kenia Afrika 776 in persoon en meer as 1 900 aanlyn[43] Wikimania 2026 21–25 Julie 2026 Parys, Frankryk Europa 1 250 in persoon en meer as 2 000 aanlyn[44] Wikimania 2027 2027 Santiago de Chile, Chili Suid-Amerika Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ (en) Selfbeskrywing van die konferensie wikimediafoundation.org ↑ (en) Erika Morphy: Wikipedia to Tinge Suspect Entries With Orange Cast, Technology News, 31 Augustus 2009 ↑ (en) Noam Cochem: How Can Wikipedia Grow? Maybe in Bengali. The New York Times, 11 Julie 2010 ↑ (en) Stephen Shankland: Google finds perks in its Wikipedia translations. cnet news, 15 Julie 2010 ↑ (en) China Martens: Wikipedia to highlight quality issues in coming year. Computerworld, 7 Augustus 2006 ↑ (en) James Niccolai: Wikipedia to fight vandals in Germany, Infoworld, 26 September 2006 ↑ (de) David Goeßmann: Wikimania-Tagung 2006. Elefanten überrennen Lexikon. Spiegel Online, 7 Augustus 2006 ↑ (de) Helmut Merschmann (8 Augustus 2005). "„Wikipedia-Kongress: Gutmenschen unter sich"". Der Spiegel. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2011. Besoek op 31 Januarie 2011. ↑ (en) Main Page – Wikimania ↑ (en) The Many Voices of Wikipedia, Heard in One Place ↑ (en) Gary Younge (9 Augustus 2006). "Geek nation". The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Augustus 2019. Besoek op 8 Augustus 2019. ↑ (en) New York Times, 6 Augustus 2007, Noam Cohen: Link By Link – Politically Neutral, in a Blurry Sense ↑ (en) New York Times, 17 Julie 2008, Noam Cohen:Wikipedia Goes to Alexandria, Home of Other Great Reference Works ↑ (de) Quo Vadis, Wikipedia? Eindrücke von der Wikimania 2009 in Buenos Aires ↑ (en) A War of Words Over Wikipedia’s Spanish Version ↑ (en) Teilnehmer-Seite der Wikimania ↑ (en) Noam Cohen (11 Julie 2010). "How Can Wikipedia Grow? Maybe in Bengali". The New York Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2019. Besoek op 13 Februarie 2019. ↑ (en) Mathias Hamann. "Wikipedia-Weltkonferenz 2010 Woodstock im Schatten der Zensur". Süddeutsche Zeitung. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2017. Besoek op 31 Desember 2017. ↑ (de) Geargiveer op Wayback Machine ↑ (en) Aansoek vir Wikimania ↑ (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars ↑ (en) Wikimania 2012 swan song ↑ (en) Aansoek vir Wikimania ↑ (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars ↑ (en) Deryck Chan: Amptelike verslag van die gashouers oor die aantaal deelnemers (e-pos, 1 September 2013) ↑ (en) Aansoek vir Wikimania ↑ (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars ↑ (en) Stuart Prior: Amptelike verslag van die gashouers oor die aantaal deelnemers (e-pos, 22 September 2014) ↑ (en) Aansoek vir Wikimania ↑ (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars ↑ (en) Wikimaniabladsy 2015 ↑ (en) Aansoek vir Wikimania ↑ (it) "Il bilancio di Wikimania a Esino: Oltre 1200 presenze, di 70 nazioni". La Provincia di Lecco. 27 Junie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2020. Besoek op 31 Januarie 2020. ↑ (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars ↑ (en) Wikipedia-Founder Kicks Off Montreal Wikimania by Urgering Net Neutrality Geargiveer 15 Augustus 2017 op Wayback Machine, besoek op 14 Januarie 2018. ↑ (en) Besluit van die Wikimaniabeoordelaars ↑ (de) Julia Jaki (24 Julie 2018). "Weiß, männlich, Wikipedia". Zeit. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op 17 Oktober 2019. ↑ (en) Ontmoeting by die Wikimania 2018 ↑ (en) Stephen Harrison (16 Augustus 2019). "Wikimania to the Rescue". Slate. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Junie 2020. Besoek op 23 Junie 2020. ↑ (en) Katherine Maher (18 Maart 2020). "[Wikimania-l] [Covid-19] Postponing Wikimania Bangkok until 2021". Wikimedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2020. Besoek op 20 Maart 2020. ↑ (en) "Wikimania 2023: Evaluation and outcomes". Wikimania. Besoek op 28 Julie 2026. ↑ (en) "Coverage of Wikimania Katowice travels around the world". Diff. 24 September 2024. Besoek op 28 Julie 2026. ↑ (en) "Coverage of Wikimania Nairobi: From East Africa to the World". Diff. 1 Oktober 2025. Besoek op 28 Julie 2026. ↑ (en) "Wikimania 2026: The joy of contributing". Diff. 25 Julie 2026. Besoek op 28 Julie 2026. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Meta-Wiki het verwante inligting by : Wikimania Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wikimania. wikimania.org (stuur na die huidige Wikimaniabladsy aan) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Wikimania&oldid=2921088" Kategorieë: Konferensies Wikimediaprojekte Die bladsy is laas op 2 Augustus 2026 om 07:12 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Wikimania 93 tale Nuwe onderwerp