PDF - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspor…
PDF - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe PDF 96 tale Alemannisch العربية Asturianu Azərbaycanca Boarisch Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी বাংলা Bosanski Català Нохчийн کوردی Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Galego ગુજરાતી עברית हिन्दी Hrvatski Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Kurdî Кыргызча Latina Lëtzebuergesch Lombard ລາວ Lietuvių Latviešu Македонски മലയാളം मराठी Bahasa Melayu Napulitano Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ਪੰਜਾਬੀ Polski پنجابی پښتو Português Runa Simi Română Tarandíne Русский Русиньскый Ikinyarwanda Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Svenska தமிழ் ไทย Tagalog Türkçe Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt Winaray 吴语 ייִדיש Yorùbá 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie PDF (Engels: Portable Document Format) is 'n lêerformaat vir die stoor van dokumente op rekenaars. Die formaat is in 1993 deur Adobe geskep om dit makliker te maak om dokumente te versprei en te deel. PDF word dikwels gebruik om dokumente voor te berei voor dit gedruk word. Die dokumente kan gestileerde teks en beelde bevat. Anders as ander formate word dokumente gestoor sodat die inhoud nie die manier hoe dit op verskillende skerms, rekenaars en drukkers vertoon word beïnvloed nie. PDF is ook 'n oop-standaard wat amptelik op 1 Julie 2008 deur die Internasionale Standaardeorganisasie (ISO) gepubliseer is. PDF-leser sagteware word benodig om PDF-dokumente te lees. Voorbeelde van sulke lesers is Adobe Acrobat, Adobe Reader en Foxit-leser. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikimedia Commons bevat media in verband met PDF. Adobe Acrobat Foxit-leser Geargiveer 5 Februarie 2012 op Wayback Machine Sumatra PDF - 'n minimalistiese PDF-leser vir Windows. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei. Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=PDF&oldid=2440490" Kategorie: Lêerformate Versteekte kategorie: Saadjies Die bladsy is laas op 17 Augustus 2021 om 14:35 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe PDF 96 tale Nuwe onderwerp