Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:33:09Z

Cherokees - Wikipedia

Cherokees - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruik…

Open original source · Full cached text

Cherokees - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Verwysings 2 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Cherokees 81 tale አማርኛ Ænglisc العربية مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Boarisch Беларуская Български Català ᏣᎳᎩ Tsetsêhestâhese Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Galego עברית हिन्दी Fiji Hindi Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Italiano 日本語 ქართული ಕನ್ನಡ 한국어 Коми Kernowek Latina Lingua Franca Nova ລາວ Lietuvių Latviešu Македонски മലയാളം Bahasa Melayu Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Polski Piemontèis Português Runa Simi Română Русский ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Scots සිංහල Simple English Shqip Svenska தமிழ் ไทย Tagalog Toki pona Türkçe Українська Tiếng Việt Volapük 吴语 მარგალური 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikifunctions Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie {{en}} {{cite web |url=https://www.ethnologue.com/language/chr |title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Cherokee |publisher=[[Ethnologue]] |accessdate=23 November 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20200122185143/https://www.ethnologue.com/language/chr |archive-date=22 Januarie 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>"},"rang":{"wt":""},"skrif":{"wt":"Cherokees-sillabeskrif, [[Latynse alfabet]]"},"fam1":{"wt":"[[Irokese tale|Irokees]]"},"nasie":{"wt":"Eastern Band of Cherokee Indians in [[Noord-Carolina]]<br />[[Lêer:Flag of the Cherokee Nation.svg|23px]] Cherokeenasie<ref>{{en}} {{cite web |title=The Cherokee Nation & its Language |work=University of Minnesota: Center for Advanced Research on Language Acquisition |date=2008 |accessdate=22 Mei 2014 |url=http://www.carla.umn.edu/conferences/past/immersion2008/documents/Peer_L_CherokeeNation.pdf |format=PDF }}{{Dooie skakel|date=November 2016 |bot=InternetArchiveBot |fix-attempted=yes }}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://keetoowahcherokee.org/documents/GaduwaCherokeeNews/2009-04%20April.pdf |title=Keetoowah Cherokee is the Official Language of the UKB |website=keetoowahcherokee.org/ |date=April 2009 |publisher=Keetoowah Cherokee News: Official Publication of the United Keetoowah Band of Cherokee Indians in Oklahoma |accessdate=1 Junie 2014 |archive-url=https://web.archive.org/web/20171011140140/http://keetoowahcherokee.org/documents/GaduwaCherokeeNews/2009-04%20April.pdf |archive-date=11 Oktober 2017 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=http://www.keetoowahcherokee.org/about-ukb/language |title=Language & Culture |website=keetoowahcherokee.org/ |publisher=United Keetoowah Band of Cherokee Indians |accessdate=1 Junie 2014 |archive-url=https://web.archive.org/web/20171011135821/http://www.keetoowahcherokee.org/about-ukb/language |archive-date=11 Oktober 2017 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> van [[Oklahoma]]"},"agentskap":{"wt":"''United Keetoowah Band Department of Language, History, & Culture''; ''Council of the Cherokee Nation''"},"iso1":{"wt":""},"iso2":{"wt":"chr"},"iso3":{"wt":"chr"},"kaart":{"wt":"[[Lêer:Cherokee Speaking Areas Within The USA.png|250px|Hedendaagse verspreiding van Cherokees in die Verenigde State]]"}},"i":0}}]}'>  Cherokees ᏣᎳᎩ ᎦᏬᏂᎯᏍᏗ, Tsalagi Gawonihisdi  Uitspraak: [dʒalaˈɡî ɡawónihisˈdî] Gepraat in:  Verenigde State Totale sprekers: 12 300[1] Taalfamilie: Irokees  Cherokees  Skrifstelsel: Cherokees-sillabeskrif, Latynse alfabet  Amptelike status Amptelike taal in: Eastern Band of Cherokee Indians in Noord-Carolina Cherokeenasie[2][3][4] van Oklahoma Gereguleer deur: United Keetoowah Band Department of Language, History, & Culture; Council of the Cherokee Nation Taalbedreigingstatus Uitgesterf EXUitgestorwe taal Bedreig CRKrities bedreigde SEErg bedreigde DEBedreigde VUKwesbare    Veilig    NENie bedreig nie Taalkodes ISO 639-1: geen ISO 639-2: chr ISO 639-3: chr  Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. Cherokees (ᏣᎳᎩ ᎦᏬᏂᎯᏍᏗ, Tsalagi Gawonihisdi, [dʒalaˈɡî ɡawónihisˈdî]) is die enigste van die Irokese tale wat nog gebesig word, met 12 300 sprekers in die Amerikaanse deelstate Oklahoma,[5] Noord-Carolina,[6] Arkansas[7] en Kalifornië. Cherokees word deur die Cherokee-Indiane gepraat. Die oorspronklike naam van hierdie taal was Aniyunwiya, die huidige naam Tsalagi is van die Engelse term Cherokees afgelei, wat eens na die Irokese verwys het. Die woord Tsalagi ("Cherokee") in Cherokees-sillabeskrif Vroeëre verspreiding van Cherokees in die Verenigde State Die Cherokees-sillabeskrif, soos ontwerp deur Sequoyah Cherokees is 'n polisintetiese taal met 'n onderwerp-voorwerp-werkwoord-volgorde en word met die unieke Cherokees-sillabeskrif, wat deur die bekende Sequoyah in die laat 1810's en vroeë 1820's ontwerp is, geskryf. Hedendaags is die meeste Cherokee tweetalig met Engels as tweede taal. Die Unesco beskou Cherokees as 'n bedreigde taal. Dit is die inheemse taal van die Amerikas waarin die meeste literatuur, insluitende die Bybelse Nuwe Testament en Psalms, gepubliseer is. Die Cherokee Phoenix (ᏣᎳᎩ ᏧᎴᎯᏌᏅᎯ, Tsalagi Tsulehisanvhi) is die eerste koerant wat deur inheemse Amerikaners in die Verenigde State gepubliseer is en die eerste wat in 'n inheemse Amerikaanse taal uitgegee is. Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Cherokee". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2020. Besoek op 23 November 2018. ↑ (en) "The Cherokee Nation & its Language" (PDF). University of Minnesota: Center for Advanced Research on Language Acquisition. 2008. Besoek op 22 Mei 2014.[dooie skakel] ↑ (en) "Keetoowah Cherokee is the Official Language of the UKB" (PDF). keetoowahcherokee.org/. Keetoowah Cherokee News: Official Publication of the United Keetoowah Band of Cherokee Indians in Oklahoma. April 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 11 Oktober 2017. Besoek op 1 Junie 2014. ↑ (en) "Language & Culture". keetoowahcherokee.org/. United Keetoowah Band of Cherokee Indians. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2017. Besoek op 1 Junie 2014. ↑ (en) Neely, Sharlotte (15 Maart 2011). Snowbird Cherokees: People of Persistence. University of Georgia Press. pp. 147–148. ISBN 978-0-8203-4074-6. Besoek op 22 Mei 2014. ↑ (en) Frey, Ben (2005). "A Look at the Cherokee Language" (PDF). Tar Heel Junior Historian. North Carolina Museum of History. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2018. Besoek op 22 Mei 2014. ↑ (en) "Cherokee". Endangered Languages Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2019. Besoek op 9 April 2014. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikipedia Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Cherokees Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cherokees. (en) "Cherokee language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 November 2018. Normdata: Nasionaal Duitsland Verenigde State Frankryk BnF-data jazyk čerokí</span>"}]]}'>Tsjeggië Israel Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Cherokees&oldid=2721724" Kategorieë: Ernstig bedreigde tale Inheemse tale van die Amerikas Tale van die Verenigde State van Amerika Die bladsy is laas op 11 Desember 2024 om 22:10 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Cherokees 81 tale Nuwe onderwerp