Jen - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspor…
Jen - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Notas 2 Verwysings 3 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Jen 141 tale Alemannisch Aragonés العربية الدارجة مصرى অসমীয়া Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Batak Mandailing Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн کوردی Čeština Словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Nordfriisk Frysk Galego Wayuunaiki 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Patois Jawa ქართული Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар کٲشُر Коми Kernowek Кыргызча Latina Ladino Lombard ລາວ Lietuvių Latviešu Madhurâ Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Bahasa Melayu Mirandés မြန်မာဘာသာ مازِرونی Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Polski Piemontèis پنجابی Português Română Tarandíne Русский Русиньскый Саха тыла ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் ತುಳು తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Toki pona Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Vepsän kel’ Tiếng Việt Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Yorùbá 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Abstract Wikipedia Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde Geldeenheidverspreiding van globale buitelandse valutamarkte volgens omset.[1][2] Rang Geldeenheid Simbool ISO 4217 % daaglikse aandeel (Des. 2015) 1 Amerikaanse dollar USD ($) 87,0% 2 Euro EUR (€) 33,4% 3 Japannese jen JPY (¥) 23,0% 4 Pond sterling GBP (£) 11,8% 5 Switserse frank CHF (CHF) 8,6% 6 Kanadese dollar CAD ($) 5,2% 7 Australiese dollar AUD ($) 4,6% 8 Meksikaanse peso MXN ($) 2,5% 9 Chinese juan CNY (¥) 2,2% 10 Nieu-Seelandse dollar NZD ($) 2,0% 11 Sweedse kroon SEK (kr) 1,8% 12 Russiese roebel RUB (₽) 1,6% 13 Hongkong-dollar HKD ($) 1,4% 14 Noorse kroon NOK (kr) 1,4% 15 Singapoer-dollar SGD ($) 1,4% 16 Turkse lira TRY (₺) 1,3% 17 Suid-Koreaanse won KRW (₩) 1,2% 18 Suid-Afrikaanse rand ZAR (R) 1,1% 19 Brasiliaanse real BRL ($) 1,1% 20 Indiese roepee INR (₹) 1,0% Ander 6,3% Totaal[n 1] 200% Jen-banknote Jen-munte Die jen (円, en?) is die geldeenheid van Japan. Dit is die derde mees verhandelde geldeenheid in die buitelandse valutamarkte ná die Amerikaanse dollar en die euro. Dit word ook algemeen gebruik as 'n reserwegeldeenheid na die dollar, euro en Britse pond. Die ISO 4217-kodes vir jen is JPY en 392. Die Latynse simbool is ¥ terwyl dit in Japannees ook met die kanji-simbool 円 aangedui word. Soos dikwels in Asië die gebruik is, word groot bedrae dikwels uitgedruk in veelvoude van 10 000 (man, 万), nes dit in Westerse lande in veelvoude van duisend uitgedruk word. Die jen is in 1872 deur die Meiji-regering ingevoer as 'n geldstelsel soortgelyk aan dié in Europa. Dit het die ingewikkelde monetêre stelsel van die Edo-tydperk, gegrond op die mon, vervang. Die Nuwe Geldeenheid-wet van 1871 het die aanvaarding van die desimale stelsel van jen (1, 圓), sen (1⁄100, 錢), en rin (1⁄1000, 厘) tot gevolg gehad met ronde munte wat in die Weste geslaan is. Die jen is wetlik gedefinieer as 0,78 troois-onse (24,26 g) suiwer silwer, of 1,5 gram suiwer goud. Dieselfde hoeveelheid silwer is vandag ongeveer 1 181 moderne jen werd,[3] terwyl dieselfde hoeveelheid goud ongeveer 3 572 jen werd is.[4] Die wet het Japan ook na die goudstandaard laat oorskakel. (Die sen en rin is uiteindelik aan die einde van 1953 uit sirkulsie verwyder.[5]) Notas [wysig | wysig bron] ↑ Die somtotaal is 200% want elke verhandeling behels 'n geldeenheidpaar. Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ (en) "World's Most Traded Currencies By Value 2012". investopedia.com. Besoek op 10 Junie 2013. ↑ (en) "Report on global foreign exchange market activity in 2013" (PDF). Triennial Central Bank Survey. Basel, Switserland: Bank for International Settlements. April 2013. p. 12. Besoek op 22 Oktober 2013. ↑ xe.com (7 September 2006). "Equivalent of 0.78 troy ounce of silver in yen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2008. Besoek op 7 September 2006. ↑ xe.com (7 September 2006). "Equivalent of 0.04822612 troy ounce of gold in yen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2008. Besoek op 7 September 2006. ↑ A law of the abolition of currencies in a small denomination and rounding off a fraction, July 15 1953 Law No.60 (小額通貨の整理及び支払金の端数計算に関する法律, Syōgakutsūka no seiri oyobi shiharaikin no hasūkeisan ni kansuru houritu?)) Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikimedia Commons bevat media in verband met Japanese yen. (ja) Bank of Japan Normdata: Nasionaal Duitsland Yen, Japanese</span>"}]]}'>Verenigde State Yen</span>"}]]}'>Frankryk Yen</span>"}]]}'>BnF-data Japan Israel Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Jen&oldid=2627762" Kategorieë: Ekonomie van Japan Geldeenhede Versteekte kategorie: Commons-kategorie met plaaslike skakel anders as op Wikidata Die bladsy is laas op 6 November 2023 om 19:21 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Jen 141 tale Nuwe onderwerp