Ys - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersport…
Ys - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Ys en die Aarde 2 Sien ook 3 Fotogalery 4 Verwysings 5 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Ys 155 tale Alemannisch አማርኛ Aragonés Ænglisc العربية ܐܪܡܝܐ مصرى অসমীয়া Asturianu Atikamekw Авар Aymar aru Azərbaycanca تۆرکجه Žemaitėška Bikol Central Bajau Sama Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Betawi Български भोजपुरी বাংলা Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Cebuano ᏣᎳᎩ Tsetsêhestâhese کوردی Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki डोटेली Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Na Vosa Vakaviti Français Frysk Gaeilge Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Interlingue Iñupiatun Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Taqbaylit Kumoring Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Кыргызча Latina Limburgs Lombard Lingála Lietuvių Latviešu Мокшень Malagasy Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол ꯃꯤꯇꯩ ꯂꯣꯟ मराठी Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь Nāhuatl Nedersaksies Plattdüütsch नेपाली Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Occitan ଓଡ଼ିଆ ਪੰਜਾਬੀ Deitsch Polski پنجابی Português Runa Simi Română Руски Русский Саха тыла Sicilianu Scots سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Soomaaliga Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் Tayal తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Vepsän kel’ Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 ייִדיש Vahcuengh 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Abstract Wikipedia Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie {{cite web |url=https://www.mindat.org/min-2001.html |title=mindat 2001 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200604131947/https://www.mindat.org/min-2001.html |archive-date=4 Junie 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>"},"dubbelbreking":{"wt":"Eenassig (+)"},"digtheid":{"wt":"0,9167 g/cm3"},"ruimtegroep":{"wt":"P6{{subb|3}}/mmc"},"eenheidsel":{"wt":"a = 4.498 Å, c = 7.338 Å"},"beeld1":{"wt":"IceBlockNearJoekullsarlon.jpg"},"teks1":{"wt":"'n Ysberg."},"struktuur":{"wt":"Cryst struct ice.png"}},"i":0}}]}'> Ys 'n Ysberg. Formule H2O Nickel-Strunz (10) 4.AA.05 Hardheid 1½[1] Digtheid 0,9167 g/cm3 Dubbelbreking Eenassig (+) Ruimtegroep P6₃/mmc Eenheidsel a = 4.498 Å, c = 7.338 Å * Lys van minerale Portaal Geologie Sneeukristalle. Ys is 'n mineraal. Dit is die vaste vorm van water en kan uiteenlopende vorme soos sneeu, vriesreën, hael, gletsers of ysberge aanneem. Tegnies gesproke is ys een van die 15 kristalfases van water. Ys en die Aarde [wysig | wysig bron] Die teenwoordigheid van water op die planeet aarde bepaal die lewe, ook die mense se lewe. Ongeveer 10% van die planeet se landoppervlakte is tans met ys bedek, maar in die planeet se lang geskiedenis het dit anders gewees. In die Eoseen was daar dalk hoegenaamd geen landys nie, in die Kriogenium het dit amper die hele planeet bedek. Daar is tans ook -afhanklik van die seisoen- ongeveer 5% van die see se oppervlak met ys bedek rondom die twee pole. Hoeveel ys die planeet het, hang van twee ewewigte af.[2] Die eerste ewewig is die balans tussen die hoeveelheid straling wat die son ontvang en die hoeveelheid wat dit weerkaats. Die teenwoordigheid van ys self beïnvloed dit, omdat ys 'n hoë albedo (weerkaatsingsvermoë) het. Die albedo van die oseaan is ongeveer 0,06, terwyl ys ongeveer 'n albedo van 0,5 tot 0,7 het. Dit beteken dat 50% tot 70% van die invallende energie weerkaats word pleks van 6%.[3] Die tweede ewewig is die verdamping van water van die oseaan wat as sneeu op die poolgebiede val en die vloei van die gletserys terug na die oseaan. Indien die pool in die midde van 'n kontinent lê, soos Antarktika vandag, kan daar groot hoeveelhede ys opgehoop word.[2] Vanweë die plaattektoniek het dit nogtans gewissel in die aarde se geskiedenis. Sien ook [wysig | wysig bron] Ysgrond Fotogalery [wysig | wysig bron] Ys op die Pole. 'n Gevriesde meer. 'n Blok ys (ongeveer 20 cm in deursnee). Die Perito Moreno-gletser in Argentinië. Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ "mindat 2001" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2020. 1 2 Physics of Ice Victor F. Petrenko, Robert W. Whitworth, OUP Oxford, 1999, ISBN 0-19-158134-8, ISBN 978-0-19-158134-2 ↑ "national snow & ice data center" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2020. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikimedia Commons bevat media in verband met Ys. Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir ys. Normdata Nasionaal Duitsland Ice</span>"}]]}'>Verenigde State Glace</span>"}]]}'>Frankryk Glace</span>"}]]}'>BnF-data Japan led</span>"}]]}'>Tsjeggië Israel Ander NARA Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Ys&oldid=2884181" Kategorieë: Nickel-Strunz 4.AA-minerale Oksiedminerale Minerale Natuurwetenskap Water Versteekte kategorie: AS1-bronne in Engels (en) Die bladsy is laas op 8 Maart 2026 om 14:47 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Ys 155 tale Nuwe onderwerp