Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T13:19:44Z

Biologie - Wikipedia

Biologie - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruike…

Open original source · Full cached text

Biologie - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Oorsig van biologie Wissel Oorsig van biologie subafdeling 1.1 Velde van studie in biologie 2 Evolusie en biologie 3 Klassifikasie van lewe (en soortgelyke organismes) 4 Geskiedenis van die woord 'biologie' 5 Verdere leeswerk 6 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Biologie 255 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى অসমীয়া Asturianu Авар Kotava अवधी Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Batak Toba Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Betawi Български भोजपुरी Bislama Banjar ပအိုဝ်ႏဘာႏသာႏ বাংলা བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Batak Mandailing Basa Ugi Буряад Català Chavacano de Zamboanga 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano Chamoru ᏣᎳᎩ کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Dagbanli Deutsch Thuɔŋjäŋ Zazaki ދިވެހިބަސް Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Na Vosa Vakaviti Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego گیلکی Avañe'ẽ Bahasa Hulontalo ગુજરાતી Gaelg Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî Hawaiʻi עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Jaku Iban Bahasa Indonesia Interlingue Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Medžuslovjansky Italiano ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ / inuktitut 日本語 Patois La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Kabɩyɛ Gĩkũyũ Қазақша ភាសាខ្មែរ ಕನ್ನಡ Yerwa Kanuri 한국어 کٲشُر Kurdî Коми Kernowek Кыргызча Latina Ladino Lëtzebuergesch Лезги Lingua Franca Nova Luganda Limburgs Ligure Ladin Lombard Lingála ລາວ Lietuvių Latviešu Madhurâ मैथिली Basa Banyumasan Malagasy Олык марий Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол ꯃꯤꯇꯩ ꯂꯣꯟ ဘာသာမန် मराठी Bahasa Melayu Malti Mirandés မြန်မာဘာသာ Эрзянь Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाली नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Novial ߒߞߏ Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala Oromoo ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Kapampangan Papiamentu Naijá Pälzisch Polski Piemontèis پنجابی پښتو Português Runa Simi ရခိုင် Rumantsch Română Armãneashti Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Sardu Sicilianu Scots سنڌي Srpskohrvatski / српскохрватски Taclḥit සිංහල Simple English Slovenčina سرائیکی Slovenščina Gagana Samoa ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski SiSwati Sesotho Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் ತುಳು తెలుగు Tetun Тоҷикӣ ไทย ትግርኛ Türkmençe Tagalog Tolışi Toki pona Tok Pisin Türkçe Xitsonga Татарча / tatarça Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Vepsän kel’ Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 Хальмг IsiXhosa მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws ⵜⴰⵎⴰⵣⵉⵖⵜ ⵜⴰⵏⴰⵡⴰⵢⵜ 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Abstract Wikipedia Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Deel van 'n reeks oor Wetenskap Formele wetenskappe Wiskunde Wiskundige logika Wiskundige statistiek Rekenaarwetenskap Fisiese wetenskappe Fisika Toegepaste fisika · Atoomfisika Rekenaarfisika Vastetoestandsfisika Eksperimentele fisika · Meganika Kernfisika Deeltjiefisika · Plasmafisika Kwantummeganika Vastetoestandmeganika · Teoretiese fisika Termodinamika · Entropie Algemene relatiwiteit · M-teorie Spesiale relatiwiteit Portaal Fisika Chemie Suur-basischemie · Alchemie Analitiese chemie · Astrochemie Biochemie · Kristallografie Omgewingschemie · Voedselchemie Geochemie · Groen chemie Anorganiese chemie · Materiaalkunde Molekulêre fisika · Kernchemie Organiese chemie · Fotochemie Fisiese chemie · Stralingschemie Elektrochemie · Organometaalchemie Vastestofchemie · Stereochemie Polimeerchemie · Grondchemie Oppervlaktechemie · Teoretiese chemie Fotoëlektrochemie Portaal Chemie Sterrekunde Astrofisika · Kosmologie Sterrestelsels · Astrogeologie Planetologie · Stellêre astrologie Portaal Sterrekunde Aardwetenskap Aardrykskunde Atmosfeerwetenskappe · Ekologie Omgewingsleer · Aardmeetkunde Geologie · Geomorfologie Geofisika · Glasiologie · Hidrologie Limnologie · Mineralogie · Oseanografie Paleoklimatologie · Palinologie Fisiese geografie · Grondkunde Ruimtewetenskap Portaal Geologie Natuurwetenskappe Biologie Anatomie · Astrobiologie · Biochemie Biogeografie · Biologiese ingenieurswese · Biofisika Gedragsneurowetenskap · Biotegnologie Plantkunde · Selbiologie · Bewaringsbiologie · Kriobiologie Ontwikkelingsbiologie Ekologie · Etnobiologie Evolusionêre biologie · Genetika Gerontologie · Immunologie · Limnologie Mariene biologie · Mikrobiologie Molekulêre biologie · Neurowetenskap Paleontologie · Parasitologie · Fisiologie Radiobiologie · Grondbiologie Sistematiek · Teoretiese biologie Toksikologie · Soölogie Portaal Biologie Sosiale en Geesteswetenskappe Antropologie · Argeologie Kriminalistiek · Demografie Ekonomie Filosofie · Geografie Geskiedenis · Taalwetenskappe Politieke wetenskap · Sielkunde Sosiologie Toegepaste wetenskappe Ingenieurswese Landbou · Lug & ̩Ruimte · Biomedies Chemies · Siviel · Rekenaar Elektries · Brandbestryding · Geneties Bedryfs- · Meganies · Militêr Myn · Kern · Operasionele navorsing Robotika · Sagteware Gesonheidswetenskappe Biologiese ingenieurswese · Tandheelkunde Epidemiologie · Gesondheidsorg · Geneeskunde Verpleging · Farmasie · Maatskaplike werk Veeartsenykunde Verwante onderwerpe Interdissiplinariteit Toegepaste fisika · Kunsmatige intelligensie Bio-etiek · Bio-inligting · Biogeografie Biomediese ingenieurswese · Biostatistiek Kognitiewe wetenskap · Rekenaarlinguistiek Kultuurstudies · Kubernetika Omgewingstudies · Etniese studies Evolusiesielkunde · Bosbou Gesondheid · Biblioteekkunde · Logika Wiskundige biologie · Wiskundige fisika Wetenskaplike modellering · Neurale ingenieurswese Neurowetenskap · Politieke ekonomie Wetenskap-en-tegnologiestudies  · Semiotiek · Sosiobiologie Stelselteorie · Transdissiplinariteit Stadsbeplanning Wetenskaplike metode Geskiedenis van wetenskap Wetenskapsfilosofie Wetenskapsbeleid Randwetenskap Pseudowetenskap s • b • w Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing. Oorsig van biologie [wysig | wysig bron] Biologie beslaan 'n wye spektrum van akademiese vakgebiede wat dikwels as onafhanklike dissiplines beskou word; as sambreelterm is dit die vakgebied van die bestudering van lewe op verskillende skale: Op atoom- en molekulêre skaal, deur molekulêre biologie, biochemie en in 'n mate genetika Op sellulêre skaal, deur selbiologie Op multisellulêre skaal, deur fisiologie, anatomie en histologie Op die ontwikkelingsvlak of ontogenie van 'n individuele organisme, deur ontwikkelingsbiologie. Op die vlak van oorerflikheid tussen ouer en nasate, deur genetika. Op die vlak van groepsgedrag, deur etologie Op die vlak van individuele wisselwerkings tussen die organismes, deur sosiobiologie Op die vlak van 'n hele bevolking, deur bevolkingsgenetika Op ’n multispesieskaal van herkoms, deur sistematika Op die vlak van interafhanklike bevolkings en hulle habitat, deur ekologie en evolusionêre biologie Spekulatief op die vlak van lewe buite die Aarde, deur xenobiologie. Velde van studie in biologie [wysig | wysig bron] Aërobiologie – Anatomie – Arachnologie – Astrobiologie – Biochemie – Bionika – Biogeografie – Bioinformatika – Biomeganika – Biofisika – Biotegnologie – Biomatematika – Plantkunde – Selbiologie – Verspreidingskunde – Kladistiek – Skaaldierkunde – Oerdierkundige – Siklusse – Sitologie – Ontwikkelingsbiologie – Siektes (genetiese en aansteeklike siektes) – Ekologie (teoretiese ekologie, simbiose, outokologie, sinekologie) – Etologie – Entomologie – Evolusionêre biologie (Evolusie) – Evolusionêre ontwikkelingsbiologie – Varswaterbiologie – Genetika (bevolkingsgenetika, kwantitatiewe genetika, genomika, proteomika) – Herpetologie – Histologie – Antropologie – Igtiologie – Immunologie – Aansteeklike siektes – Patologie – Epidemologie – Limnologie – Malakologie – Soogdierkunde – Mariene biologie – Mikrobiologie (bakteriologie) – Molekulêre biologie – Morfologie – Mikologie/ligenologie – Mirmekologie – Neurowetenskap (neuroanatomie, neurofisiologie, senustelselwetenskap, biologiese fisiologie, psigiatrie, psigofarmakologie, gedragswetenskap, neuroetologie, psigofisika, berekenbare neurowetenskap, kognitiewe neurowetenskap, kognitiewe wetenskap) – Onkologie (die studie van kanker) – Ontogenie – Oorsprong van lewe – Voëlkunde – Paleontologie (paleobotanie, paleosoölogie) – parasitologie – Fikologie (algologie) – Herkomskunde (filogenetika, filogeografie) – Fisiologie – Fitopatologie – Voortplantingsbiologie – Strukturele biologie – Stelselbiologie – Taksonomie – Toksikologie (die studie van gifstowwe en besoedeling) – Virologie – Xenobiologie – Soölogie Evolusie en biologie [wysig | wysig bron] Een van die sentrale, organisatoriese begrippe in biologie is dat alle lewe van 'n gemene oorsprong het vanweë evolusie. Charles Darwin het evolusie as 'n lewensvatbare teorie daargestel deur die dryfveer daaragter, natuurlike teelkeuse, duidelik uit te spel. (Alfred Russell Wallace word algemeen erken as mede-uitvinder van die begrip). Genetiese verskuiwing is aanvaar as 'n bykomende meganisme tot die sogenaamde moderne sintese. Die evolusionêre geskiedenis van 'n spesie — waaruit die eienskappe van die verskillende spesies waarvan dit afstam, vasgestel kan word, tesame met die genetiese verwantskappe daarvan ten opsigte van al die ander spesies word herkomskunde genoem. Verskillende benaderings tot die insameling van inligting oor die herkoms van spesies word in biologie gevolg. Dit sluit die vergelyking van DNA-reekse in wat in molekulêre biologie of genomika uitgevoer word en v…