Qortora · Search · Indexed page
af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T15:42:12Z
Joroeba - Wikipedia
Joroeba - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruiker…
Open original source · Full cached text
Joroeba - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Sien ook 2 Verwysings 3 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe Joroeba 90 tale العربية مصرى Asturianu Azərbaycanca Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Brezhoneg Català کوردی Čeština Чӑвашла Cymraeg Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Fulfulde Suomi Français Gaeilge Galego Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî हिन्दी Fiji Hindi Interlingua Bahasa Indonesia Igbo Igala Ilokano Italiano 日本語 ქართული Kabɩyɛ Tyap 한국어 Коми Lingála Lietuvių Latviešu Malagasy Македонски മലയാളം मराठी مازِرونی Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan Ирон Naijá Polski Piemontèis پښتو Português Runa Simi Română Русский ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English ChiShona Српски / srpski Svenska Kiswahili தமிழ் ไทย Tagalog Türkçe Татарча / tatarça ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt Walon 吴语 მარგალური Yorùbá 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikifunctions Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Joroeba (volk). {{vlagland|Nigerië}}
{{vlagland|Benin}}"},"agentskap":{"wt":"''geen''"},"iso1":{"wt":"yo"},"iso2":{"wt":"yor"},"iso3":{"wt":"yor"},"kaart":{"wt":"[[Lêer:Nigeria Benin Cameroon languages.png|250px|Nigeriaanse tale]]"}},"i":0}}]}'>  #FFDEAD;"}]]}'>Joroeba èdè Yorùbá Gepraat in:  Benin  Nigerië  Togo  Gebied: Wes-Afrika Totale sprekers: 30 miljoen[1]  Rang: 47 Taalfamilie: Niger-Kongo  Benue-Kongo   Defoid    Yoruboid     Joroeba  Skrifstelsel: Latynse alfabet  #FFDEAD;"}]]}'>Amptelike status Amptelike taal in:  Nigerië  Benin Gereguleer deur: geen #FFDEAD;"}]]}'>Taalbedreigingstatus Uitgesterf EXUitgestorwe taal Bedreig CRKrities bedreigde SEErg bedreigde DEBedreigde VUKwesbare    Veilig    NENie bedreig nie #FFDEAD;"}]]}'>Taalkodes ISO 639-1: yo ISO 639-2: yor ISO 639-3: yor  Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. Joroeba (èdè Yorùbá, letterlik: "Joroeba-taal") is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Joroeba-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Igbo een van Nigerië se amptelike tale. Ligging van Joroebaland in Nigerië, Togo en Benin 'n Man uit Nigerië gee 'n voorbeeld van Joroeba Joroeba behoort tot die Benue-Kongo-tale en word naas ander tale hoofsaaklik in Suidwes-Nigerië asook in dele van Benin en Togo gepraat. Daar is ook sprekers in Brasilië en Kuba, waar die taal as Nago bekend staan. Joroeba is 'n analitiese toontaal met 'n onderwerp-werkwoord-voorwerp-volgorde. Sien ook [wysig | wysig bron] Joroeba Wikipedia Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Yoruba" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Julie 2019. Besoek op 16 Februarie 2016. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Wikipedia Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Joroeba Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Joroeba. (en) "Yoruba". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Junie 2020.  Hierdie artikel oor 'n taal, taalgroep of taalfamilie is slegs 'n saadjie. Jy kan help deur dit uit te brei. Normdata Nasionaal Duitsland Verenigde State Yoruba (langue)"}]]}'>Frankryk Yoruba (langue)"}]]}'>BnF-data Japan jazyk joruba"}]]}'>Tsjeggië Lengua yoruba"}]]}'>Spanje Israel Ander IdRef Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Joroeba&oldid=2209098" Kategorieë: Taalsaadjies Tale van Benin Niger-Kongo-tale Tale van Nigerië Tale van Togo Versteekte kategorie: AS1-bronne in Engels (en) Die bladsy is laas op 17 Junie 2020 om 23:35 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Joroeba 90 tale Nuwe onderwerp