1553 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
1553 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1553 146 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Cebuano کوردی Qırımtatarca Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Gaelg עברית Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша 한국어 Къарачай-малкъар Latina Lëtzebuergesch Lingua Franca Nova Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ مازِرونی Nāhuatl Napulitano Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan ଓଡ଼ିଆ Ирон Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1553 ◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1548 | 1549 | 1550 | 1551 | 1552 | ◄ 1553 ► | 1554 | 1555 | 1556 | 1557 | 1558 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1553 Kalenders Gregoriaanse kalender 1553 Ab urbe condita 2306 Armeense kalender 1002 ԹՎ Chinese kalender 4249 – 4250 己子 – 庚丑 Ethiopiese kalender 1545 –1546 Hebreeuse kalender 5313 – 5314 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1608 – 1609 - Shaka Samvat 1475 – 1476 Irannese kalender 931 –932 Islamitiese kalender 960 –960 Die jaar 1553 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 53ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 1 Maart – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII) word aangestel as aartsbiskop van Rossano voordat hy priester was. 30 Maart – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII) word tot priester gewy. 4 April – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII) word tot biskop gewy. 19 Julie – Lady Jane Grey word deur Mary I van Engeland as Koninging van Engeland vervang ná sy die titel vir net nege dae gehad het. 29 November – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-biskop van Porto en Santa Rufina. 11 Desember – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word kardinaal-biskop van Ostia. 22 Desember – Pous Julius III stel nog vier nuwe kardinale aan. Geboortes [wysig | wysig bron] Onbekend – Patriarg Filaret van Moskou, patriarg van Moskou († 1633) 28 Februarie – Michel de Montaigne, Franse essayis († 1592) Sterftes [wysig | wysig bron] Onbekend – François Rabelais, Franse skrywer en geneeskundige. 5 April – Anton Corvinus, Lutherse teoloog (* 1501) 6 Julie – Eduard VI, koning van Engeland (* 1537) 16 Oktober – Lucas Cranach die Ouere, Duitse skilder en grafiese kunstenaar van die Renaissance (* 1472) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1553&oldid=2386273" Kategorieë: 16de eeu 1553 Versteekte kategorie: Jaar sonder beeld Die bladsy is laas op 20 April 2021 om 15:06 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1553 146 tale Nuwe onderwerp