Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:36:16Z

1516 - Wikipedia

1516 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

1516 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1516 145 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Cebuano کوردی Qırımtatarca Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego עברית हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша 한국어 Къарачай-малкъар Latina Lëtzebuergesch Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ مازِرونی Nāhuatl Napulitano Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan ଓଡ଼ିଆ Ирон Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1516 ◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1511 | 1512 | 1513 | 1514 | 1515 | ◄ 1516 ► | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | 1521 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1516 Kalenders   Jheronimus Bosch Gregoriaanse kalender 1516 Ab urbe condita 2269 Armeense kalender 965 ԹՎ Chinese kalender 4212 – 4213 壬亥 – 癸子 Ethiopiese kalender 1508 –1509 Hebreeuse kalender 5276 – 5277 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1571 – 1572 - Shaka Samvat 1438 – 1439 Irannese kalender 894 –895 Islamitiese kalender 922 –922 Die jaar 1516 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 16de jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 18 Augustus – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI) word biskop van Tortosa, Spanje. 12 November – Die Verdrag van Ewige Vrede tussen Frankryk en die Switserse Bondgenootskap. Koning Frans erken die verowerings van die Switserse Bondgenoodskap in Noord-Italië en betaal die Switsers skadevergoeding van 700000 Goue Krone. 14 November – Adriaan Florenszoon Boeyens (later Pous Adrianus VI) word hoof van die Inkwisisie in Aragon. 9 Desember – Die pragmatiese sanksies van Bourges word afgeskaf. Geboortes [wysig | wysig bron] 18 Februarie – Maria I van Engeland, koningin van Engeland en van Ierland († 1558). Sterftes [wysig | wysig bron] 26 November – Giovanni Bellini, Italiaanse skilder (* 1430) Onbekend – Jheronimus Bosch, Nederlandse skilder (* circa 1450) Onbekend – Giovanni Antonio Boltraffio, Italiaanse skilder (* 1466) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1516&oldid=2712232" Kategorie: 16de eeu Die bladsy is laas op 6 November 2024 om 20:05 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1516 145 tale Nuwe onderwerp