Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:20:37Z

1521 - Wikipedia

1521 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

1521 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1521 153 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Qırımtatarca Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Gaelg 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша 한국어 Къарачай-малкъар Latina Lëtzebuergesch Lingua Franca Nova Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь Nāhuatl Napulitano Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Kapampangan Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1521 ◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1516 | 1517 | 1518 | 1519 | 1520 | ◄ 1521 ► | 1522 | 1523 | 1524 | 1525 | 1526 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1521 Kalenders   Cortes verower Tenochtitlan Gregoriaanse kalender 1521 Ab urbe condita 2274 Armeense kalender 970 ԹՎ Chinese kalender 4217 – 4218 丁辰 – 戊巳 Ethiopiese kalender 1513 –1514 Hebreeuse kalender 5281 – 5282 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1576 – 1577 - Shaka Samvat 1443 – 1444 Irannese kalender 899 –900 Islamitiese kalender 927 –927 Die jaar 1521 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 21ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 3 Januarie – Pous Leo X publiseer die bul Decet Romanum Pontificem waarin Martin Luther geëkskommunikeer word. 28 Januarie – Die Ryksdag van Worms word byeengeroep om Martin Luther en die Protestantse hervorming in die Heilige Romeinse Ryk te bespreek. 13 Maart – Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III) word biskop van Pavia. 18 Mei – Pous Leo X verbied Latynse dienste in Griekse kerke. 25 Mei – Edik van Worms: Martin Luther word voëlvry en 'n ketter verklaar deur die Ryksdag van Worms. 28 Augustus – Süleyman I verower Belgrado. Geboortes [wysig | wysig bron] 4 Augustus – Giambattista Catagna (later Pous Urbanus VII), die 228ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1590). 13 Desember – Felice Peretti da Montalto (later Pous Sixtus V), die 227ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1590). Sterftes [wysig | wysig bron] 27 April – Ferdinand Magellan, Portugese ontdekkingsreisiger (* 1480) 1 Desember – Pous Leo X, die 217de pous van die Rooms-Katolieke Kerk aan malaria in Rome (* 1475). Onbekend – Juan Ponce de León, 'n Spaanse ontdekkingsreisiger (* 1460). Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1521&oldid=2871928" Kategorie: 16de eeu Die bladsy is laas op 28 Januarie 2026 om 10:39 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1521 153 tale Nuwe onderwerp