Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T12:43:39Z

JTBC - Wikipedia

JTBC - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

JTBC - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe JTBC 55 tale العربية Asturianu Azərbaycanca Žemaitėška Български Català Čeština Cymraeg Dansk Deutsch English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Avañe'ẽ हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Italiano 日本語 한국어 Kurdî Latviešu Malagasy मराठी Bahasa Melayu Norsk bokmål Polski Português Română Русский Саха тыла Simple English Slovenčina Soomaaliga Shqip Српски / srpski Svenska தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Українська Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Die Joongang Tongyang Broadcasting Company (JTBC) (Koreaans: 제이티비씨; Jeitibissi) is 'n Suid-Koreaanse inskrywingsnetwerk en uitsaaimaatskappy, waarin die grootste aandeelhouer JoongAng Ilbo/The JoongAng Group met 25% van die aandele is. Dit is op 1 Desember 2011 van stapel gestuur. JTBC is een van vier nuwe Suid-Koreaanse landwye generalistiese kabel-TV-netwerke saam met Dong-A Ilbo se Channel A, Chosun Ilbo se TV Chosun en Maeil Kyungje se MBN in 2011. Die vier nuwe netwerke vul bestaande konvensionele vry-tot-lug-TV-netwerke aan soos KBS, MBC, SBS en ander kleiner kanale wat na deregulering in 1990 van stapel gestuur is. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] amptelike webwerf Normdata Internasionaal ISNI VIAF2 Nasionaal Verenigde State JTBC</span>"}]]}'>Korea Israel Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=JTBC&oldid=2778734" Kategorieë: Suid-Koreaanse maatskappye Uitsaaikorporasies Suid-Koreaanse televisiekanale Die bladsy is laas op 31 Mei 2025 om 21:46 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe JTBC 55 tale Nuwe onderwerp