1704 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
1704 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1704 162 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা བོད་ཡིག বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego עברית हिन्दी Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1704 ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1699 | 1700 | 1701 | 1702 | 1703 | ◄ 1704 ► | 1705 | 1706 | 1707 | 1708 | 1709 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1704 Kalenders Die Slag van Blenheim. Gregoriaanse kalender 1704 Ab urbe condita 2457 Armeense kalender 1153 ԹՎ Chinese kalender 4400 – 4401 庚未 – 辛申 Ethiopiese kalender 1696 –1697 Hebreeuse kalender 5464 – 5465 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1759 – 1760 - Shaka Samvat 1626 – 1627 Irannese kalender 1082 –1083 Islamitiese kalender 1116 –1116 Die jaar 1704 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 6 Januarie – Die Groote Kerk in Kaapstad word ingewy. 29 Februarie – Gesamentlike Franse en Inheemse Amerikaanse magte verwoes Deerfield, Massachusetts tydens Koningin Anne se Oorlog. 4 Augustus – 'n Britse vloot beset Gibraltar tydens die Spaanse Opvolgingsoorlog. 13 Augustus – Die Slag van Blenheim, 'n sleutelgebeurtenis in die Spaanse opvolgingsoorlog. Engeland en Oostenryk maak aanspraak op 'n oorwinning oor Frankryk en Beiere. 11 September – Pous Clemens XI verklaar Johannes van Perugia en Peter van Sassoferrato salig. Geboortes [wysig | wysig bron] Onbekend – Joachim Nikolaus von Dessin, grondlegger van die Suid-Afrikaanse openbare biblioteek († 1761). 24 Februarie – Johann Hieronymus Kniphof, Duitse geneesheer en plantkundige († 1763). Sterftes [wysig | wysig bron] 8 Januarie – Lorenzo Bellini, Italiaanse geneesheer en anatomis (* 1643) 26 Junie – Hercules van Loon, die twaalfde leraar wat in die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (* circa 1668) 14 Julie – Sofia Aleksejewna van Rusland, regent van die Tsaredom van Rusland (* 1657) 28 Oktober – John Locke, 'n Engelse filosoof (* 1632) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1704&oldid=2547319" Kategorieë: 18de eeu 1704 Die bladsy is laas op 21 Desember 2022 om 07:47 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1704 162 tale Nuwe onderwerp