Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:27:02Z

1759 - Wikipedia

1759 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

1759 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1759 169 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg עברית हिन्दी Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sardu Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1759 ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1754 | 1755 | 1756 | 1757 | 1758 | ◄ 1759 ► | 1760 | 1761 | 1762 | 1763 | 1764 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1759 Kalenders   Uyghurse oorlog Gregoriaanse kalender 1759 Ab urbe condita 2512 Armeense kalender 1208 ԹՎ Chinese kalender 4455 – 4456 乙寅 – 丙卯 Ethiopiese kalender 1751 –1752 Hebreeuse kalender 5519 – 5520 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1814 – 1815 - Shaka Samvat 1681 – 1682 Irannese kalender 1137 –1138 Islamitiese kalender 1173 –1173 Die jaar 1759 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 59ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] Europa [wysig | wysig bron] 15 Januarie – Die Britse Museum in Londen open sy deure vir die publiek. 27 Junie – Generaal James Wolfe begin die beleg van Quebec. 17 September – Pous Clemens XIII publiseer Cum Primum – Oor die nakom van die Kanoniese Sanksies. 24 September – Pous Clemens XIII stel 22 nuwe kardinale aan, waaronder Lorenzo Ganganelli (later Pous Clemens XIV). 19 November – Lorenzo Ganganelli (later Pous Clemens XIV) word kardinaal-priester van S. Lorenzo in Panisperna. 20 Desember – Pous Clemens XIII publiseer Appentente Sacro – Oor die geestelike voordele van vas. Asië [wysig | wysig bron] Die Chinese Qing-dinastie verower Oos-Turkestan en noem dit Xinjiang.[1] Geboortes [wysig | wysig bron] 25 Januarie – Robert Burns, nasionale digter van Skotland († 1796). 27 April – Mary Wollstonecraft, Engelse skrywer, filosoof en kampvegter vir vroueregte († 1797). 24 Mei – Wilhelm Friedrich Ernst Bach, Duitse komponis († 1845). 11 Augustus – Sir John Cradock, die derde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1839). 26 Oktober – Georges Danton, Franse revolusie-leier († 1794). 10 November – Friedrich Schiller, Duitse digter en historikus († 1805). Onbekend – Miles Bowker, leier van ’n klein geselskap 1820-Setlaars († 1839) Sterftes [wysig | wysig bron] 14 April – Georg Friedrich Händel, Engelse komponis van Duitse afkoms (* 1685). Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ Jamestown foundation Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1759&oldid=2353107" Kategorieë: 18de eeu 1759 Die bladsy is laas op 18 Desember 2020 om 19:31 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1759 169 tale Nuwe onderwerp