1798 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
1798 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1798 170 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা བོད་ཡིག বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg עברית हिन्दी Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Коми Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Zeêuws 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1798 ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1793 | 1794 | 1795 | 1796 | 1797 | ◄ 1798 ► | 1799 | 1800 | 1801 | 1802 | 1803 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1798 Kalenders Napoleon Bonaparte begin met die Egiptiese ekspedisie Gregoriaanse kalender 1798 Ab urbe condita 2551 Armeense kalender 1247 ԹՎ Chinese kalender 4494 – 4495 甲巳 – 乙午 Ethiopiese kalender 1790 –1791 Hebreeuse kalender 5558 – 5559 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1853 – 1854 - Shaka Samvat 1720 – 1721 Irannese kalender 1176 –1177 Islamitiese kalender 1213 –1213 Die jaar 1798 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] Thompson demonstreer die omsetting van meganiese werk na warmte. Die Engelse kaptein John Fearn ontdek die eiland Nauru. 10 Februarie – Die Franse generaal Berthier neem Pous Pius VI gevange. 1 Augustus – Tydens die Napoleontiese Oorloë begin die Slag van die Nyl tussen Franse en Britse vlote. 10 November – Pous Pius VI publiseer Constantiam vestram oor kerkeenheid. 13 November – Pous Pius VI publiseer Cum nos superiori oor die verkiesing van 'n pous. Geboortes [wysig | wysig bron] 8 Februarie – Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland, jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland († 1849). 17 Februarie – Auguste Comte, Franse wiskundige en filosoof († 1857). 1 Maart – Gerrit Maritz, vername Voortrekkerpionier en leier († 1838). 26 April – Eugène Delacroix, waterverfskilder († 1863). 12 Oktober – Dom Pedro, keiser van Brasilië en koning van Portugal († 1834). 27 November – Andries Pretorius, 'n Voortrekkerleier († 1853). 24 Desember – Adam Mickiewicz, Pools-Litause digter († 1855). Sterftes [wysig | wysig bron] 4 Junie – Casanova, Italiaanse avonturier en skrywer (* 1725) 4 Desember – Luigi Galvani, Italiaanse natuurkundige (* 1737). 21 Desember – Laurynas Gucevičius, Litause argitek (* 1753) Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1798&oldid=2466815" Kategorieë: 1798 18de eeu Die bladsy is laas op 24 November 2021 om 16:45 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1798 170 tale Nuwe onderwerp