1903 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
1903 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1903 200 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Kabɩyɛ Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Novial Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Kapampangan Papiamentu Polski پنجابی Português Runa Simi Română Tarandíne Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sardu Sicilianu Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Sranantongo Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça Reo tahiti Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1903 ◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1898 | 1899 | 1900 | 1901 | 1902 | ◄ 1903 ► | 1904 | 1905 | 1906 | 1907 | 1908 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1903 Kalenders Eerste vlug Gregoriaanse kalender 1903 Ab urbe condita 2656 Armeense kalender 1352 ԹՎ Chinese kalender 4599 – 4600 己寅 – 庚卯 Ethiopiese kalender 1895 –1896 Hebreeuse kalender 5663 – 5664 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1958 – 1959 - Shaka Samvat 1825 – 1826 Irannese kalender 1281 –1282 Islamitiese kalender 1321 –1321 Die jaar 1903 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 3de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] Krugersdorp kry dorpstatus en 'n stadsraad. Alfred Milner inisieer SANAC (South African Native Affairs Commission). Henry James publiseer sy donker komedie The Ambassadors asook sy kortverhaal The Beast in the Jungle. 6 Januarie – Albert Einstein trou met Mileva Maric. 15 Februarie – Morris Michtom en sy vrou, Rose stel die eerste Teddy-bere aan die kinders van Amerika bekend. 5 Maart – Turkye en Duitsland teken 'n ooreenkoms om 'n treinspoor te bou tussen Konstantinopel en Bagdad. 22 Maart – Die Niagara-waterval se watervlak daal baie laag aan die Amerikaanse kant. 18 Mei – Die opening van die hawe van Boergas in Bulgarye. 16 Junie – Die Ford Motormaatskappy word gestig. 1 Julie – Die eerste Tour de France-fietswedren word aangebied. 4 Augustus – Pous Pius X volg Pous Leo XIII op as die 257ste pous. 10 Augustus – 'n Brand breek uit op die Paryse Metrotrein. 6 Oktober – Die hooggeregshof van Australië sit vir die eerste keer. 3 November – Met die aanmoeding van die VSA, proklameer Panama homself onafhanlik van Colombia. 6 November – Die VSA erken die onafhanklikheid van Panama. 17 Desember – Die eerste aangedrewe vlug vind plaas, deur die Wright-broers. 30 Desember – 'n Brand woed in die Iroquois-teater in Chicago, 600 mense sterf. Geboortes [wysig | wysig bron] 11 Januarie – Alan Paton, Suid-Afrikaanse skrywer en politieke leier († 1988). 21 Februarie – Gerard Rissik, Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank († 1979). 21 Februarie – Anaïs Nin, Amerikaanse essayis, romansier en kortverhaalskryfster († 1977). 7 Maart – Wynnie Schumann, Suid-Afrikaanse opvoedkundige († 1989). 3 April – Lili Kraus, Hongaarsgebore pianis († 1986). 3 Mei – Bing Crosby, Amerikaanse akteur en sanger († 1977). 4 Junie – Jevgeni Mrawinski, Russiese dirigent († 1988). 25 Junie – George Orwell (Eric Arthur Blair), skrywer († 1950). 14 Julie – Irving Stone, Amerikaanse romanskrywer († 1989). 22 Julie – Jan de Klerk, Suid-Afrikaanse politikus († 1979). 8 Augustus – Nico Malan, administrateur van Kaapland († 1981). 10 Augustus – Elizabeth Conradie, Afrikaanse lektor en navorser († 1939). 20 September – Alexandre Deulofeu, Spaanse politikus, bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings († 1978). 25 September – Mark Rothko, Amerikaanse skilder († 1970). 1 Oktober – Vladimir Horowitz, Russies-Amerikaanse klassieke pianis en komponis († 1989). 8 Oktober – Mikro, (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kühn), bekende Afrikaanse skrywer († 1968). 28 Oktober – Evelyn Waugh, Engelse skrywer en joernalis († 1966). 31 Oktober – Bertrand de Jouvenel, Franse filosoof, politieke ekonoom en futuris († 1987). 3 November – Walker Evans, Amerikaanse fotograaf († 1975). 12 November – G.S. Nienaber, Afrikaanse taalkundige († 1994). 17 November – Nicolaas Johannes Diederichs, Suid-Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid-Afrika (1975–1978) († 1978). 5 Desember – Johannes Heesters, Nederlands-Duitse akteur en sanger († 2011). 16 Desember – Hardie Albright, Amerikaanse akteur († 1975). 21 Desember – Lucas Cornelius Steyn, Suid-Afrikaanse politikus en waarnemende Goewerneur-generaal van Suid-Afrika (1959 en 1961) († 1976). 26 Desember – Elisha Cook Jr., Amerikaanse akteur († 1995). Sterftes [wysig | wysig bron] 16 Januarie – Julius Vuylsteke, Vlaamse politikus en skrywer (* 1836). 13 Maart – Nicolaas Beets, ook bekend onder die pseudoniem Hildebrand, Nederlandse skrywer, digter, predikant en hoogleraar (* 1814). 28 April - Josiah Willard Gibbs - Amerikaanse wetenskaplike (*1839) 20 Julie – Pous Leo XIII, die 256ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1810). 4 September – Daantjie van den Heever, Hollandse taalstryder en lid van die Kaapse Parlement (* 1838). 1 November – Theodor Mommsen, Duitse politikus, skrywer en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1902 (* 1817). 8 Desember – Herbert Spencer, Engelse filosoof (* 1820). Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1903&oldid=2738185" Kategorie: 1903 Die bladsy is laas op 12 Februarie 2025 om 15:36 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1903 200 tale Nuwe onderwerp