Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:27:01Z

1918 - Wikipedia

1918 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

1918 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1918 200 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Batak Mandailing Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Kabɩyɛ Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Ladin Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Novial Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Kapampangan Papiamentu Polski پنجابی Português Runa Simi Română Tarandíne Русский Русиньскый Саха тыла Sardu Sicilianu Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Tok Pisin Türkçe Xitsonga Татарча / tatarça Reo tahiti Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1918 ◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1913 | 1914 | 1915 | 1916 | 1917 | ◄ 1918 ► | 1919 | 1920 | 1921 | 1922 | 1923 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1918 Kalenders   Sultan Mehmed V van Turkye Gregoriaanse kalender 1918 Ab urbe condita 2671 Armeense kalender 1367 ԹՎ Chinese kalender 4614 – 4615 甲巳 – 乙午 Ethiopiese kalender 1910 –1911 Hebreeuse kalender 5678 – 5679 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1973 – 1974 - Shaka Samvat 1840 – 1841 Irannese kalender 1296 –1297 Islamitiese kalender 1337 –1337 Die jaar 1918 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 8 Januarie – Ko-operatiewe Wijnbouwers Vereniging van Zuid-Afrika (KWV) word gevorm. 22 Januarie – Oekraïne verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland. 16 Februarie – Litaue verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland. 24 Februarie – Estland verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland. 12 Maart – Na meer as tweehonderd jaar word Moskou weer tot hoofstad van Rusland verklaar. 21 Maart – Duitsland loods ’n groot offensief in die Somme-gebied tydens die Eerste Wêreldoorlog. 24 April – Die Nederlandse Staatkundig Gereformeerde Party (SGP) word gestig. 26 Mei – Georgië verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland. 28 Mei – Azerbeidjan verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland. 16-17 Julie – Die moord op die Romanofs vind plaas. 28 Oktober – Tsjeggo-Slowakye verkry onafhanklikheid van Oostenryk-Hongarye. 30 Oktober – Kapitulasie van die Ottomaanse Ryk. 31 Oktober – Hongarye verlaat die statebond met Oostenryk. 1 November – Noord-Jemen word van die Ottomaanse Ryk onafhanklik. 3 November – Pole word van Duitsland, Oostenryk en Rusland onafhanklik. 9 November – Beëindiging van die Duitse Keiserryk en stigting van die Republiek van Weimar. 10 November – Die Duitse keiser Wilhelm II verlaat Duitsland oppad na Nederland. 11 November – Duitsland onderteken ’n vredesooreenkoms met die geallieerdes in ’n treinwa buite Compiègne in Frankryk. Die oorlog het amptelik tot ’n einde gekom om 11:00 (Die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand). 11 November – Ontbinding van Oostenryk-Hongarye en abdikasie van keiser Karl I. 11 November – Elsas-Lotaringe verklaar onafhanklikheid van Duitsland. 12 November – Stigting van die Republiek Duits-Oostenryk. 16 November – Proklamasie van die Republiek Hongarye. 18 November – Letland verklaar sy eerste onafhanklikheid van Rusland. 28 November – Wilhelm II verklaar sy abdikasie van die Duitse troon. 1 Desember – Stigting van die Koninkryk Joego-Slawië. Die groot Griepepidemie. Geboortes [wysig | wysig bron] 11 Januarie – Gunnar Sønsteby, 'n lid van die Noorse weerstandsbeweging tydens die Duitse besetting van Noorweë in die Tweede Wêreldoorlog († 2012). 14 Januarie – Demetrios Tsafendas, sluipmoordenaar van dr. Hendrik Verwoerd († 1999). 15 Januarie – Gamal Abdel Nasser, Egiptiese staatsman, president van Egipte († 1970). 21 Januarie – Guy Butler, Suid-Afrikaanse digter, dramaturg en akademikus († 2001). 3 Februarie – Joey Bishop, Amerikaanse akteur en vervaardiger († 2007). 20 Februarie – Leonore Annenberg, Amerikaanse sakevrou, regeringsamptenaar en filantroop († 2009). 9 Maart – George Lincoln Rockwell, stigter en leier van die Amerikaanse Nazi-party († 1967). 21 Maart – Charles Thompson, Amerikaanse jazzmusikant en -komponis († 2016). 3 April – Henry Charles Hopkins, Suid-Afrikaanse predikant en skrywer († 1992). 8 April – Betty Ford, Eerste Dame van die Verenigde State († 2011). 17 April – William Holden, Amerikaanse akteur († 1981). 18 April – Gabriel Axel, Deense filmregisseur († 2014). 19 Mei – Basil Kenyon, Suid-Afrika se een-en-twintigste Springbokkaptein († 1996). 27 Mei – Yasuhiro Nakasone, voormalige Japannese premier († 2019). 30 Mei – Pita Amor, Meksikaanse skryfster († 2000). 6 Junie – George Hills, Britse historikus van Spaans-Britse afkoms († 2002). 10 Junie – Prof. A.P. Grové, Suid-Afrikaanse letterkundige († 2004). 21 Junie – Ds. Phil Olivier, predikant in drie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum († 2008). 27 Junie – Erns Louis Jansen, Suid-Afrikaanse regter († 2011). 28 Junie – Cyriel Paul Coupé, Belgiese priester, onderwyser, skrywer en digter († 1998). 1 Julie – Ahmed Deedat, Suid-Afrikaanse skrywer en openbare spreker († 2005). 14 Julie – Ingmar Bergman, Sweedse regisseur († 2007). 14 Julie – Jay Forrester, Amerikaanse digitale rekenaarbaanbreker († 2016). 18 Julie – Nelson Mandela, Suid-Afrikaanse politikus en staatsman, eerste demokraties verkose president van Suid-Afrika (1994–1999) († 2013). 25 Julie – Japie Basson, Suid-Afrikaanse Volksraadslid van die Nasionale Party, Nasionale Unie, Verenigde Party en Progressiewe Federale Party († 2012). 4 Augustus – Sidney Harman, Amerikaanse sakeman, politikus en uitgewer († 2011). 6 Augustus – Prof. C.J.M. Nienaber, Afrikaanse letterkundige († 1988). 13 Augustus – Frederick Sanger, Britse biochemikus († 2013). 25 Augustus – Leonard Bernstein, Amerikaanse dirigent en komponis († 1990). 26 Augustus – Katherine Johnson, Amerikaanse wiskundige en wentelbaanmeganikakenner by NASA († 2020). 29 Oktober – Diana Serra Cary, Amerikaanse aktrise en skryfster († 2020). 7 November – Billy Graham, Amerikaanse evangelis († 2018). 10 November – Ernst Otto Fischer, Duitse chemikus en Nobelprys wenner († 2007). 11 Desember – Aleksandr Solzhenitsyn, Russiese skrywer, 1970 Nobelpryswenner († 2008). 21 Desember – Dana Niehaus, Afrikaanse omroeper en akteur († 1995). 23 Desember – Helmut Schmidt, Duitse politikus en vyfde kanselier van die Federale Republiek van Duitsland († 2015). 25 Desember – President Anwar Sadat van Egipte († sluipmoord in 1981). 29 Desember – Dricky Beukes, Suid-Afrikaanse skrywer († 1999). Sterftes [wysig | wysig bron] 6 Februarie – Gustav Klimt, Oostenrykse skilder (* 1862). 10 Februarie – Abdülhamid II, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1842). 21 April – Manfred von Richthofen, Duitse vegvlieënier (* 1892). 25 Maart – Claude Debussy, Franse komponis (* 1862). 14 Junie – Edward Alexander Newell Arber, Engelse plantkundige en paleontoloog (* 1870). 3/4 Julie – Mehmet V, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1844). 16 Julie – Nikolaas II van Rusland, laaste Tsaar van Rusland (* 1868). 16 Julie – Prinses Alix van Hesse-Darmstadt, vrou van Nikolaas II van Rusland (* 1872). 16 Julie – Anastasia Romanowa, groothertogin van Rusland (* 5 Junie 1901). 18 Julie – Prinses Elisabeth van Hesse-Darmstadt, vrou van groothertog Sergei Aleksandrowitsj van Rusland (* 1964). 6 September - J.F. van Oordt, Suid-Afrikaanse skrywer, bekend as D'Arbez of Nemo. 25 Oktober – Tobie Muller, NG predikant en Afrikaanse taalstryder (* 1884). 1 November – Ewald Auguste Esselen, Prokureur-generaal van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1858) 9 November – Albert Ballin, Duitse reder en entrepreneur (* 1857). 5 Desember – Schalk Willem Burger, Transvaalse politikus en waarnemende president (* 1852). 14 Desember – Sidónio Pais, Portugese politikus en diplomaat, President van Portugal (* 1872). Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1918&oldid=2919976" Kategorie: 1918 Die bladsy is laas op 29 Julie 2026 om 08:28 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1918 200 tale Nuwe onderwerp