Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:38:16Z

Idealegaswet - Wikipedia

Idealegaswet - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebr…

Open original source · Full cached text

Idealegaswet - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Standaardkondisies 2 Digtheid 3 Kyk ook Wissel die inhoudsopgawe Idealegaswet 65 tale العربية Asturianu Azərbaycanca Беларуская Български বাংলা Bosanski Català کوردی Чӑвашла Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Gaeilge Galego עברית हिन्दी Hrvatski Հայերեն Bahasa Indonesia Italiano 日本語 Қазақша 한국어 Кыргызча Lombard Latviešu Македонски മലയാളം मराठी Bahasa Melayu Nederlands Norsk bokmål Polski Piemontèis Português Română Русский Srpskohrvatski / српскохрватски සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Svenska தமிழ் ไทย Tagalog Türkçe Українська Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt 吴语 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Benoît Clapeyron (1799-1864) Die idealegaswet is die toestandsvergelyking (Engels: "equation of state") vir 'n ideale gas. Die gaswet beskryf die gedrag van ideale gasse onder die invloed van druk, volume, temperatuur en aantal deeltjies. Die vergelyking is in 1834 deur Benoît Clapeyron opgestel. Die formule word aangegee as: of vir afwyking van ideale kondisies: waar: = 8.31446 kPa.m3/(kmol.K) - Die idealegaskonstante se eenhede bepaal die eenhede van die res van die vergelyking. = Druk in kPa = Volume in m3 of volume vloeitempo in m3/h = Saampersbaarheidsfaktor (dimensieloos) = Hoeveelheid mol gas in kmol of molvloei in kmol/h = Absolute temperatuur in Kelvin (0 °C = 273.15 °K) Standaardkondisies [wysig | wysig bron] By standaardkondisies is P = 101.325 kPa en T = 273.15 K. Daaruit volg: Dus is 1 kmol gas gelyk aan 22.414 m3 by standaarddruk (101.325 kPa) en standaardtemperatuur (273.15 K). Of 1 kmol gas is gelyk aan 22.414 m3n (Dit word ook soms geskryf as Nm3 - die N moenie verwar word met Newton nie). Die simbool vir normaalvloei is gewoonlik . Digtheid [wysig | wysig bron] Die digtheid van 'n gas is: Vervang die twee formules inmekaar: Dus is:            of            waar: = digtheid van die gas in kg/m3 = molêre massa van die mengsel in kg/kmol = massa van die mengsel in kg = saampersbaarheidsfaktor (dimensieloos) Kyk ook [wysig | wysig bron] Standaardtemperatuur en -druk Gaskonstante Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Idealegaswet&oldid=2822332" Kategorieë: Gasse Termodinamika Die bladsy is laas op 18 Julie 2025 om 17:09 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Idealegaswet 65 tale Nuwe onderwerp