Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:45:33Z

CBS - Wikipedia

CBS - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspor…

Open original source · Full cached text

CBS - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Geskiedenis 2 Programmering Wissel Programmering subafdeling 2.1 Drama 2.2 Komedie 2.3 Werklikheid 2.4 Nuus 2.5 Dagprogramme 3 Bekende CBS-produksies 4 Verwysings 5 Eksterne skakels Wissel die inhoudsopgawe CBS 95 tale العربية مصرى অসমীয়া Asturianu Azərbaycanca Žemaitėška Беларуская Български বাংলা Bosanski Català Cebuano کوردی Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Français Frysk Galego Avañe'ẽ Hausa עברית हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша ភាសាខ្មែរ ಕನ್ನಡ 한국어 Kurdî Кыргызча Lëtzebuergesch ລາວ Lietuvių Latviešu Malagasy मराठी Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ नेपाली Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Polski Português Română Русский Саха тыла Sicilianu Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Soomaaliga Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt 吴语 მარგალური ייִדיש 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie ''Only CBS''"},"land":{"wt":"{{vlagland|Verenigde State}}"},"taal":{"wt":"[[Engels]]"},"uitsaaiarea":{"wt":"{{vlagland|Verenigde State}}<!-- moontlik ander soos Kanada ook? -->"},"hoofkantoor":{"wt":"CBS Building, [[New York Stad]]"},"vorige naam":{"wt":"United Independent Broadcasters (1927)<br />Columbia Phonographic Broadcasting System (1927–1928)<br />Columbia Broadcasting System, Inc. (1928–1974)<br />CBS, Inc. (1974–1997)"},"vervang":{"wt":""},"vervang deur":{"wt":""},"susterkanale":{"wt":""},"webtuiste":{"wt":"[http://www.cbs.com/ www.cbs.com]"},"bediener1":{"wt":""},"kanaal1":{"wt":""},"bediener2":{"wt":""},"kanaal2":{"wt":""},"bediener3":{"wt":""},"kanaal3":{"wt":""},"bediener4":{"wt":""},"kanaal4":{"wt":""},"bediener5":{"wt":""},"kanaal5":{"wt":""}},"i":0}}]}'> CBS Sedert 1951 CBS se amptelike kenteken Gestig 18 September 1927 Gesluit Aktief Netwerk CBS Broadcasting Eienaar CBS Corporation Beeldformaat 480i (SDTV 16:9) en 1080i (HDTV 16:9) Slagspreuk America's Most Watched Network Only CBS Land  Verenigde State Taal Engels Uitsaaiarea  Verenigde State Hoofkantoor CBS Building, New York Stad Vorige naam United Independent Broadcasters (1927) Columbia Phonographic Broadcasting System (1927–1928) Columbia Broadcasting System, Inc. (1928–1974) CBS, Inc. (1974–1997) Webtuiste www.cbs.com CBS (eens 'n afkorting vir Columbia Broadcasting System) is een van die vier vernaamste nasionale radio- en TV-netwerke van die Verenigde State van Amerika. Die ander drie is ABC, Fox en NBC.[1] Die maatskappy se hoofkantoor is die CBS-gebou in New York Stad gesetel, met hul vernaamste ateljees is in New York en Los Angeles. CBS word soms die "Eye Network" (Oog Netwerk) genoem, 'n verwysing na die maatskappy se kenteken wat sedert 1951 in gebruik is. Geskiedenis [wysig | wysig bron] CBS se Television City in Los Angeles. Die maatskappy is na talle samesmeltings en oornames in 1927 gestig toe Columbia Records en die New Yorkse talentjager Arthur Judson saam 'n radio-maatskappy genaamd The Columbia Phonograph Broadcasting System begin het. In dieselfde jaar het hulle al 47 radiostasies gehad en is die maatskappy se naam na Columbia Broadcasting System, Inc. verander.[2] CBS konsentreer aanvanklik na die stigting daarvan op sy radio-bedrywighede. Hoewel radio die belangrikste aktiwiteit gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebly het, het hulle vanaf 1939 ook by TV-uitsendings betrokke geraak. Van 1940 tot 1970 het CBS 'n bloeitydperk beleef. In die tyd was hulle die belangrikste televisie- en radio-netwerk in die Verenigde State. Vanaf 1970 is hierdie rol stadig deur ABC oorgeneem. Tog is CBS steeds 'n belangrike netwerk met talle suksesvolle bedrywighede. In 1974 is die maatskappy se naam van Columbia Broadcasting System na CBS verander. Die maatskappy word tans deur die media-konglomeraat CBS Corporation besit, wat in Januarie 2006 van Viacom afgeskei het, en oorspronklik deur CBS as 'n afwentelonderneming gestig is. Programmering [wysig | wysig bron] CBS se hoofkwartier in New York Stad. Programme vir die seisoen van 2015–2016, ter illustrasie: Drama [wysig | wysig bron] NCIS NCIS: Los Angeles NCIS: New Orleans CSI: Cyber The Good Wife Criminal Minds Blue Bloods Hawaii Five-0 Elementary (2012) Scorpion (2014) Madam Secretary (2014) Zoo (2015) Limitless (2015) Code Black (2015) Supergirl (2015) Criminal Minds: Beyond Borders (2016) Rush Hour (2016) Komedie [wysig | wysig bron] The Big Bang Theory 2 Broke Girls (2011–hede) Mom (2013) The Odd Couple (2015) Life in Pieces (2015) Werklikheid [wysig | wysig bron] Survivor The Amazing Race Undercover Boss Big Brother The Late Show with Stephen Colbert The Late Late Show with James Corden Nuus [wysig | wysig bron] 60 Minutes (1968-hede) CBS Evening News (1952-hede) CBS Morning News (1987-hede) CBS News Sunday Morning (1979-hede) The Early Show (1954-hede) Face the Nation (1954-hede) The Saturday Early Show (1997-hede) Up to the Minute (1992-hede) 48 Hours Mystery (1998-hede) Dagprogramme [wysig | wysig bron] The Bold and the Beautiful (1987-hede) The Young and the Restless (1973-hede) The Price is Right (1972-hede) The Talk (2010-hede) Bekende CBS-produksies [wysig | wysig bron] CBS-logo gebruik vanaf 1951 tot 2020 met CBS Didot-lettertipe. 'n Paar ouer, bekende CBS-produksies, ter illustrasie: Alice (1976–1985) All in the Family (1971–1979) As the World Turns (1956–2010) Barnaby Jones (1973–1980) Cagney and Lacey (1982–1988) Chicago Hope (1994–2000) Cold Case (2003–2010) CSI: Miami (2002–2012) CSI: Crime Scene Investigation CSI: NY Dallas (1978–1991) The Defenders (1961–1965) Designing Women (1986–1993) The Dukes of Hazzard (1979–1985) The Ed Sullivan Show (1948–1971) The Equalizer (1985–1989) Evening Shade (1990–1994) Everybody Loves Raymond (1996–2005) Falcon Crest (1981–1990) Family Affair (1966–1971) Family Law (1999–2002) Flashpoint (2008–2012) Garfield and Friends (1988–1994) Gary Unmarried (2008–2010) Ghost Whisperer (2005–2010) Guiding Light (1952–2009) Hawaii Five-O (1968–1980) Homicide: Life on the Street (1993–1999) How I Met Your Mother I Love Lucy (1951–1957) JAG (1997–2005) Jericho (2006–2007) Joan of Arcadia (2003–2005) Kate & Allie (1984–1989) Kid Nation (2007) M*A*S*H (1972–1983) Magnum, P.I. (1980–1988) Medium (2009–2011, voor dit op NBC) Mike & Molly Mission: Impossible (1966–1973) Murder, She Wrote (1984–1996) Murphy Brown (1988–1998) The Nanny (1993–1999) The New Adventures of Old Christine (2006–2010) Newhart (1982–1990) Northern Exposure (1990–1995) Numb3rs (2005–2010) NYC 22 (2012–2014) One Day at a Time (1975–1984) Person of Interest (2011–2016) Rules of Engagement Power of 10 (2007) Rescue 911 (1989–1996) Shark (2006–2007) The Late Show with David Letterman (1993–2015) The Mentalist Touched By An Angel (1994–2003) Trapper John, M.D. (1979–1986) Two and a Half Men Without a Trace (2002–2009) Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8 ↑ Jeremy Gerard (28 Oktober 1990). "William S. Paley, Who Built CBS Into a Communications Empire, Dies at 89". The New York Times (in Engels). The New York Times Company. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2019. Eksterne skakels [wysig | wysig bron] Amptelike webtuiste Wikimedia Commons het meer media in die kategorie CBS. Normdata Internasionaal ISNI VIAF Nasionaal Duitsland Verenigde State Frankryk BnF-data Noorweë Israel Ander IdRef Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=CBS&oldid=2854325" Kategorie: Amerikaanse televisiekanale Versteekte kategorie: AS1-bronne in Engels (en) Die bladsy is laas op 26 November 2025 om 17:10 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe CBS 95 tale Nuwe onderwerp