Rama - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
Rama - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Agtergrond 2 Verwysings Wissel die inhoudsopgawe Rama 110 tale Alemannisch अंगिका العربية مصرى অসমীয়া Asturianu अवधी Azərbaycanca Basa Bali Bikol Central Беларуская Български भोजपुरी Banjar বাংলা Brezhoneg Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Čeština Cymraeg Dansk Deutsch डोटेली Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Võro Français Frysk Kriyòl gwiyannen Galego गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni ગુજરાતી עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Kabɩyɛ ភាសាខ្មែរ ಕನ್ನಡ 한국어 کٲشُر Latina Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Македонски മലയാളം ꯃꯤꯇꯩ ꯂꯣꯟ मराठी Bahasa Melayu नेपाली नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ଓଡ଼ିଆ ਪੰਜਾਬੀ पालि Polski پنجابی پښتو Português Română Русский संस्कृतम् Саха тыла Scots سنڌي සිංහල Simple English Slovenčina سرائیکی Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் ತುಳು తెలుగు ไทย Tagalog Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Tiếng Việt Winaray 吴语 მარგალური 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Rama Rama word op verskillende maniere uitgebeeld. Sanskrit-transliterasie Rāma Affiliasie Sewende avatar van Vishnu Woonplek Ayodhya en Santanaka Metgesel Sita Rama (Sanskrit: राम, IAST: Rāma), ook bekend as Ramachandra, is ’n belangrike god in Hindoeïsme. Hy is die sewende avatar van die god Vishnu, en saam met Krishna een van die gewildste inkarnasies van hom.[1][2][3] In tradisies wat om Rama wentel, word hy as die oppergod beskou.[4] Agtergrond [wysig | wysig bron] Hy was met Sita getroud. Hoewel hulle deel van ’n koninklike familie was, is hul lewe volgens die Hindoegeskrifte uitgedaag deur onverwagte veranderings soos verbanning onder arm en moeilike omstandighede, etiese vrae en morele dilemmas.[5] Van al hul probleme was die noemenswaardigste die ontvoering van Sita deur die demoonkoning Ravana, gevolg deur die vasberade en epiese pogings van Rama en Lakshmana om haar vryheid terug te wen en die bose Ravana te vernietig. Die hele lewensverhaal van Rama, Sita en hul vriende gaan oor die pligte, regte en sosiale verantwoordelikhede van ’n individu. Dit illustreer dharma en die dharma-lewenswyse deur modelkarakters.[5] Rama is veral belangrik in Vaishnavisme. Hy is die sentrale figuur van die antieke epiese gedig Ramayana, ’n geskrif wat histories veral gewild was in die Suid- en Suidoos-Asiatiese kulture.[6][7] Baie verhale is oor sy antieke legendes geskryf en daar was opvoerings oor hom.[8] Rama-legendes kom ook voor in die geskrifte van Djainisme en Boeddhisme, hoewel hy dan soms Pauma of Padma genoem word,[9] en die besonderhede verskil taamlik van die Hindoegeskrifte s'n.[10] Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ King, Anna S. (2005). The intimate other: love divine in Indic religions. Orient Blackswan. pp. 32–33. ISBN 978-81-250-2801-7. ↑ Matchett, Freda (2001). Krishna, Lord or Avatara?: the relationship between Krishna and Vishnu. 9780700712816. pp. 3–4. ISBN 978-0-7007-1281-6. ↑ James G. Lochtefeld (2002). The Illustrated Encyclopedia of Hinduism: N-Z. The Rosen Publishing Group. pp. 72–73. ISBN 978-0-8239-3180-4. ↑ Tulasīdāsa; RC Prasad (vertaler) (1999). Sri Ramacaritamanasa. Motilal Banarsidass. pp. 871–872. ISBN 978-81-208-0762-4. 1 2 William H. Brackney (2013). Human Rights and the World's Major Religions, 2nd Edition. ABC-CLIO. pp. 238–239. ISBN 978-1-4408-2812-6. ↑ Vālmīki; Robert P. Goldman (vertaler) (1990). The Ramayana of Valmiki: Balakanda. Princeton University Press. p. 3. ISBN 9781400884551. ↑ Dimock Jr, E.C. (1963). "Doctrine and Practice among the Vaisnavas of Bengal". History of Religions. 3 (1): 106–127. doi:10.1086/462474. JSTOR 1062079. ↑ Ramdas Lamb (2012). Rapt in the Name: The Ramnamis, Ramnam, and Untouchable Religion in Central India. State University of New York Press. pp. 28–32. ISBN 978-0-7914-8856-0. ↑ Roshen Dalal (2010). Hinduism: An Alphabetical Guide. Penguin Books. pp. 337–338. ISBN 978-0-14-341421-6. ↑ Peter J. Claus; Sarah Diamond; Margaret Ann Mills (2003). South Asian Folklore: An Encyclopedia : Afghanistan, Bangladesh, India, Nepal, Pakistan, Sri Lanka. Taylor & Francis. p. 508. ISBN 978-0-415-93919-5. Normdata Internasionaal VIAF WorldCat Nasionaal Duitsland Verenigde State Tsjeggië Letland Israel Kunstenaars FID Mense DDB Ander İslâm Ansiklopedisi Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Rama&oldid=2117551" Kategorie: Vorme van Vishnu Die bladsy is laas op 28 Januarie 2020 om 22:00 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Rama 110 tale Nuwe onderwerp