Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:18:37Z

Mari El - Wikipedia

Mari El - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruiker…

Open original source · Full cached text

Mari El - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Geskiedenis 2 Geografie Wissel Geografie subafdeling 2.1 Klimaat 3 Bevolking 4 Politiek 5 Ekonomie 6 Verwysings Wissel die inhoudsopgawe Mari El 119 tale Аԥсшәа Acèh العربية مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български Brezhoneg Bosanski Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano Qırımtatarca Čeština Словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Võro Français Nordfriisk Frysk Gaeilge Gagauz Galego 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Hrvatski Hornjoserbsce Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Interlingue Iñupiatun Ido Medžuslovjansky Italiano 日本語 ქართული Қазақша 한국어 Перем коми Коми Кыргызча Latina Lingua Franca Nova Lombard Lietuvių Latviešu Олык марий Македонски Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu Эрзянь مازِرونی Plattdüütsch Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan Livvinkarjala Ирон Polski پنجابی پښتو Português Română Русский Саха тыла Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Sunda Svenska Kiswahili தமிழ் ไทย Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vepsän kel’ Tiếng Việt Winaray 吴语 მარგალური 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Марий Эл Республик"},"beeld":{"wt":"Mari El in Russia.svg"},"onderskrif":{"wt":"Die ligging van Mari El in Rusland."},"land":{"wt":"[[Lêer:Flag of Russia.svg|20px]] [[Rusland|Russiese Federasie]]"},"feddistrik":{"wt":"[[Federale distrik Wolga|Wolga]]"},"ekonstreek":{"wt":"[[Wolga-Wjatka- ekonomiese streek|Wolga-Wjatka]]"},"stigting":{"wt":"[[4 November]] [[1920]]"},"hoofstad":{"wt":"[[Josjkar-Ola]]"},"hoof":{"wt":"Leonid Markelof"},"amp":{"wt":"President"},"wetgewer":{"wt":"Staatsraad"},"sensus":{"wt":"2010"},"totaal":{"wt":"696 459"},"rang1":{"wt":"56ste"},"digtheid":{"wt":"30/km<sup>2</sup>"},"stedelik":{"wt":"63,1%"},"plattelands":{"wt":"36,9%"},"oppervlakte":{"wt":"23 200 km<sup>2</sup>"},"rang2":{"wt":"72ste"},"tydsone":{"wt":"[[UTC+04:00]]"},"registrasie":{"wt":"12"},"tale":{"wt":"[[Russies]], [[Mari]]"},"webtuiste":{"wt":"http://gov.mari.ru/"},"wapen-vlag":{"wt":"[[Lêer:Coat of Arms of Mari El.svg|links|90px]] <br />\n[[Lêer:Flag of Mari El.svg|regs|150px|border]]"}},"i":0}}]}'> Republiek van Mari El Марий Эл Республик Die ligging van Mari El in Rusland. Politieke status Land Russiese Federasie Federale distrik Wolga Ekonomiese streek Wolga-Wjatka Stigting 4 November 1920 Regering Hoofstad Josjkar-Ola Leier Leonid Markelof Amp President Wetgewer Staatsraad Bevolking Sensus 2010 Totaal 696 459 Volgorde 56ste Digtheid 30/km2 Stedelik 63,1% Plattelands 36,9% Statistiek Oppervlakte 23 200 km2 Volgorde 72ste Tydsone UTC+04:00 Registrasienommer 12 Amptelike tale Russies, Mari Webtuiste http://gov.mari.ru/ Wapen en vlag Portaal    Rusland Mari El (Russies: Республика Марий Эл; Respoeblika Mari El) is ’n outonome republiek in die Russiese Federasie. Geskiedenis [wysig | wysig bron] Die outonome oblast Mari ontstaan op 4 November 1920 en word op 5 Desember 1936 herorganiseer in die Mari-OSSR. Die outonome republiek Mari El in sy huidige vorm ontstaan op 22 Desember 1990. Geografie [wysig | wysig bron] Mari El is in die oostelike deel van die Oos-Europese Vlakte, langs die Wolga, geleë. Die moerasagtige Mari-laagvlakte lê in die weste van die republiek. 57% van die republiek is bedek met bosse. Die hoogste punt is 278 meter. Daar is 476 rivere en meer as 200 mere in Mari El. Die meeste is maar klein en gewoonlik bevrore van die helfte van November tot die helfte van April. Groot, bevaarbare riviere is die Wetloega in die uiterste weste en die Wolga langs die suidgrens. Die republiek grens in die noorde aan die oblast Nizjni Nowgorod, in die ooste aan die oblast Kirof, in die suide aan Tartarië en in die weste aan Tsjoewasjië. Klimaat [wysig | wysig bron] Mari El het ’n gematigde landklimaat. Die winters is gematig koud met sneeu. Die somers is warm en dikwels vogtig (reën). Gemiddelde temperatuur Januarie: −13 °C Gemiddelde temperatuur Julie: +19 °C Gemiddelde jaarlikse neerslag: 450-500 mm Bevolking [wysig | wysig bron] Die belangrikste bevolkingsgroepe is Mari's en Russe. Die Mari's praat ’n Finoegriese taal. Die standaardtaal is die oostelike variant, die Weide-Mari (марий йылме). Die westelike Berg-Mari (мары йлмы) het minder sprekers en word as ’n variant beskou. Die Mari's het voor die Russiese Rewolusie van 1917 geen toegewese gebied gehad nie. Nou woon net 48,3% van die volk in Mari El. Die meeste woon in ander dele van Rusland; 4,1% woon buite Rusland. Russe vorm 47,5% van die bevolking, gevolg deur die Mari's (42,9%) en Tartare (6%). Politiek [wysig | wysig bron] Die hoof van die regering is die president. In 2004 was Leonid Igorewitsj Markelof die president. Hy is verkies in Januarie 2001. Ekonomie [wysig | wysig bron] Die republiek het feitlik geen grondstowwe wat van nywerheidsbelang is nie. Ander natuurlike bronne is: turf, bronwater en kalksteen. Die mees ontwikkelde nywerhede is masjienbou, metaal- en houtbewerking en voedsel. Die meeste ondernemings is in die hoofstad, Josjkar-Ola. Verwysings [wysig | wysig bron] Mari El. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica. Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mari El. l b w   Federale deelgebiede van die Russiese Federasie Republieke (21) Adigea Altai Basjkortostan (Basjkirië) Boerjatië Chakassië Dagestan Ingoesjetië Sacha (Jakoetië) Kabardino-Balkarië Kalmikië Karatsjai-Tsjerkessië Karelië Komi Mari El Mordowië Noord-Ossetië-Alanië Oedmoertië Tatarstan Tsjetsjnië Tsjoewasjië Tiwa Krais (9) Altai Chabarofsk Kamtsjatka Krasnodar Krasnojarsk Perm Primorski Stawropol Zabaikalski Oblaste (46) Amoer Archangelsk Astrachan Belgorod Brjansk Irkoetsk Iwanowo Jaroslawl Kaliningrad Kaloega Kemerowo Kirof Koergan Koersk Kostroma Leningrad Lipetsk Magadan Moermansk Moskou Nizjni Nowgorod Nowgorod Nowosibirsk Oeljanofsk Omsk Orenburg Orjol Penza Pskof Rjazan Rostof Sachalin Samara Saratof Smolensk Swerdlofsk Tambof Tjoemen Toela Tomsk Tsjeljabinsk Twer Wladimir Wologda Woronezj Wolgograd Outonome oblast (1) Joodse Outonome okroegs (4) Chanto-Mansië2 Jamalo-Nenetsië2 Nenetsië3 Tsjoekotka Federale stede (2) Moskou Sint Petersburg Onerken1 (6) Cherson Donetsk Krim Loehansk Sewastopol Zaporizjzja 1Geannekseer deur Rusland en volgens internasionale reg deel van Oekraïne. 2Administratief ondergeskik aan Tjoemen-oblast. 3Administratief ondergeskik aan Archangelsk-oblast. Normdata Nasionaal Duitsland Frankryk BnF-data Geografies Respublika Mariy El</span>"}]]}'>MusicBrainz-area Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Mari_El&oldid=1888938" Kategorie: Russiese republieke Die bladsy is laas op 17 Januarie 2019 om 11:57 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek Wissel die inhoudsopgawe Mari El 119 tale Nuwe onderwerp