1899 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
1899 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1899 189 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Ladin Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Papiamentu Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sardu Sicilianu Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Sranantongo Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Tetun Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1899 ◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1894 | 1895 | 1896 | 1897 | 1898 | ◄ 1899 ► | 1900 | 1901 | 1902 | 1903 | 1904 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1899 Kalenders Paul Kruger Gregoriaanse kalender 1899 Ab urbe condita 2652 Armeense kalender 1348 ԹՎ Chinese kalender 4595 – 4596 乙戌 – 丙亥 Ethiopiese kalender 1891 –1892 Hebreeuse kalender 5659 – 5660 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1954 – 1955 - Shaka Samvat 1821 – 1822 Irannese kalender 1277 –1278 Islamitiese kalender 1317 –1317 Die jaar 1899 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] Nairobi, die hoofstad van Kenia, word gestig Die Bloemfontein Konferensie word gehou, wat poog om die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog te vermy. Die poging is egter onsuksesvol en lei tot die (1899-1902) Tweede Vryheidsoorlog. Die Franse dokter Louis Bagot stig die eerste thalassoterapiesentrum in die Bretonse stad Roscoff 6 Maart – Bayer registreer Aspirien as 'n handelsmerk. 2 April – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII) word priester gewy. 9 Oktober – Om 17:00 oorhandig die staatssekretaris, F.W. Reitz, die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) se ultimatum aan die Britse agent in Pretoria, sir William Conyngham Greene; daarin word onder meer geëis dat Britse troepe binne 48 uur aan die ZAR se grense onttrek word. Indien geen antwoord teen 17:00 op 11 Oktober ontvang word nie, sal dit as 'n formele oorlogsverklaring beskou word. Die Britse regering en pers is verheug oor die stap, want die ZAR het regtens die Tweede Vryheidsoorlog begin. 12 Oktober – Tweede Vryheidsoorlog: Begin by Kraaipan toe die Boere die gepantserde trein, Mosquito, aanval. 14 Oktober – Tweede Vryheidsoorlog: Die Beleg van Kimberley begin. 20 Oktober – Tweede Vryheidsoorlog: Die Slag van Talana vind plaas. 30 Oktober – Tweede Vryheidsoorlog: Die Slag van Nicholsonsnek vind plaas. 15 November – Winston Churchill word tydens die Tweede Vryheidsoorlog by Chieveley in Natal deur boeremagte gevange geneem. 10 Desember – Tweede Vryheidsoorlog: Die Slag van Stormberg vind plaas. 11 Desember – Tweede Vryheidsoorlog: Die Slag van Magersfontein vind plaas. 15 Desember – Tweede Vryheidsoorlog: Die Slag van Colenso vind plaas. Geboortes [wysig | wysig bron] 3 Januarie – M.I. Murray, Afrikaanse lektrise, skrywer en dramaturg († 1983). 17 Januarie – Al Capone, Amerikaanse bendeleier († 1947). 30 Januarie – Max Theiler, Suid-Afrikaanse viroloog, ontvanger van die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (1951) († 1972). 17 Februarie – Priscilla Bonner, Amerikaanse aktrise († 1996). 11 Maart – Frederik IX, koning van Denemarke († 1972). 27 Maart – Gloria Swanson, Amerikaanse aktrise, († 1983). 22 April – Vladimir Nabokov, Russiese skrywer († 1977). 29 April – Duke Ellington, Amerikaanse komponis en pianis van jazzmusiek († 1974). 10 Mei – Fred Astaire, Amerikaanse danser en akteur († 1987). 4 Julie – Albert Hertzog, Suid-Afrikaanse politikus († 1982). 17 Julie – James Cagney, Amerikaanse akteur († 1986). 21 Julie – Ernest Hemingway, Amerikaanse skrywer († 1961). 22 Julie – Sobhuza II, Paramount Chief (Opperhoofman) van Swaziland, later koning van Swaziland († 1982). 13 Augustus – Alfred Hitchcock, Britse regisseur († 1980). 19 Augustus – Colleen Moore, Amerikaanse aktrise († 1988). 24 Augustus – Jorge Luis Borges, Argentynse kortverhaalskrywer, essayis, digter, vertaler en bibliotekaris († 1986). 28 Augustus – Chang Myon, Suid-Koreaanse politikus († 1966). 16 September – Hans Swarowsky, Oostenrykse dirigent († 1975). 17 September – Harold Bennett, Britse akteur († 1981). 17 September – Winnie Lightner, Amerikaanse aktrise († 1971). 2 November – E. du Perron, Nederlandse digter en skrywer († 1940). 2 Desember – John Barbirolli, Britse dirigent en tjellis († 1970). 9 Desember – Matilda Hanekom, Afrikaanse aktrise († 1977). 18 Desember – Peter Zapffe, Noorse metafisikus, skrywer, kunstenaar, prokureur en bergklimmer († 1990). 25 Desember – Humphrey Bogart, Amerikaanse akteur († 1957). Onbekend – Stanley Skewes, Suid-Afrikaanse wiskundige († 1988). Sterftes [wysig | wysig bron] 21 Januarie – Katsu Kaishū, Japannese staatsman, vlootingenieur en militêre bevelvoerder (* 1823). 21 Februarie – Ds. Pieter Adam Strasheim, vader van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Zimbabwe (* 1851). 22 Maart – Alexander Daneel, eerste predikant van die NG gemeente Heidelberg, Kaap (* 1836). 10 Junie – Ernest Chausson, Franse Romantiese komponis (* 1855). 27 Augustus – Emmanuel Hiel, Vlaams-Nederlandse digter en prosaskrywer (*1834). 23 November – Thomas Henry Ismay, Britse skeepsmagnaat, stigter van die White Star Line (* 1837). 27 November – Frans Lion Cachet, stigter van Ermelo (* 1835). 4 Desember – Dr. J.J. Kotzé, leraar van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (* 1835). Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1899&oldid=2907872" Kategorieë: 19de eeu 1899 Die bladsy is laas op 29 Mei 2026 om 06:37 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1899 189 tale Nuwe onderwerp