Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-13T19:22:59Z

1876 - Wikipedia

1876 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

1876 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 1876 176 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Ripoarisch Коми Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Lombard Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Papiamentu Polski پنجابی Português Runa Simi Română Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sardu Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Удмурт Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 1876 ◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1871 | 1872 | 1873 | 1874 | 1875 | ◄ 1876 ► | 1877 | 1878 | 1879 | 1880 | 1881 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:1876 Kalenders   Alexander Graham Bell Gregoriaanse kalender 1876 Ab urbe condita 2629 Armeense kalender 1325 ԹՎ Chinese kalender 4572 – 4573 壬亥 – 癸子 Ethiopiese kalender 1868 –1869 Hebreeuse kalender 5636 – 5637 Hindoekalenders - Vikram Samvat 1931 – 1932 - Shaka Samvat 1798 – 1799 Irannese kalender 1254 –1255 Islamitiese kalender 1293 –1293 Die jaar 1876 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 76ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 15 Januarie – Die eerste koerant in Afrikaans, Di Patriot, met C.P. Hoogenhout as redakteur, word in die Paarl uitgegee. 10 Maart – Alexander Graham Bell maak die eerste suksesvolle telefoonoproep. 30 Mei – Die Ottomaanse sultan Abdülaziz word uit die weg geruim en opgevolg deur sy neef Murat V. 25 Junie – Slag van Little Bighorn: George Armstrong Custer se laaste geveg. 25 Junie - In Kimberley sak swaar sneeuneerslae uit.[1] 1 Augustus – Colorado word die 38ste deelstaat van die Verenigde State. Henry James, Amerikaanse skrywer en literê kritikus, verhuis permanent na Engeland. Geboortes [wysig | wysig bron] 5 Januarie – Konrad Adenauer, Duitse politikus en staatsman, bondskanselier van Wes-Duitsland († 19 April 1967) 2 Maart – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII), die 260ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1958) 19 Junie – Nigel Gresley, Britse stoomlokomotief-ingenieur († 1941) 26 Julie – Manie Maritz, boeregeneraal en leier in die Rebellie van 1914 († 1940). 2 Augustus – Frank Brownlee, magistraat in die Transkei en volksverhaal skrywer († 1952) 6 Augustus – Annie Visser, Suid-Afrikaanse mezzo-sopraan († 1927) 7 Augustus – Margaretha Geertruida Zelle, meer bekend as Mata Hari († 1917) 16 Augustus – Iwan Bilibin, Russiese illustreerder en verhoogontwerper († 1942) 26 Augustus – Chris van Niekerk, kommandant in die Tweede Vryheidsoorlog, volksraadlid en senator († 1966) 5 September – Wilhelm Ritter von Leeb, Duitse veldmaarskalk en oorlogsmisdadiger († 1956) 9 Oktober – Sol Plaatje, Suid-Afrikaanse taalkenner, skrywer, joernalis en politikus († 19 Junie 1932) 31 Oktober – Antanas Žmuidzinavičius, Litause landskapskilder († 9 Augustus 1966) 26 November – Willis Carrier, Amerikaanse ingenieur, bekend vir die ontdekking van lugverkoeling († 7 Oktober, 1950) Sterftes [wysig | wysig bron] Onbekend – John Frederic Lewis, Waterverfskilder (* 1805) 4 Junie – Abdülaziz, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1830) 8 Junie – George Sand, Franse skryfster (* 1804). 24 November – William Robertson, Skotse predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika (* 1805). Verwysings [wysig | wysig bron] ↑ "'n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid-Afrika: 1500-1990". CAELUM: 13. Desember 1991. Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=1876&oldid=2891563" Kategorieë: 19de eeu 1876 Die bladsy is laas op 8 April 2026 om 06:02 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 1876 176 tale Nuwe onderwerp