2001 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
2001 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 2001 215 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी Banjar বাংলা བོད་ཡིག বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki ދިވެހިބަސް Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ ગુજરાતી Gaelg Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî Hawaiʻi עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Igbo Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Kabɩyɛ Қазақша ភាសាខ្មែរ ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар کٲشُر Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Лезги Luganda Limburgs Ligure Ladin Lombard Lingála Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Pangasinan Kapampangan Papiamentu Polski Piemontèis پنجابی Português Runa Simi Rumantsch Română Armãneashti Tarandíne Русский Русиньскый Саха тыла Sardu Sicilianu Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Tetun ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça Reo tahiti Тыва дыл Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Yorùbá Vahcuengh Zeêuws 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 2001 ◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1996 | 1997 | 1998 | 1999 | 2000 | ◄ 2001 ► | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | 2006 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:2001 Kalenders President Bush Gregoriaanse kalender 2001 Ab urbe condita 2754 Armeense kalender 1450 ԹՎ Chinese kalender 4697 – 4698 丁辰 – 戊巳 Ethiopiese kalender 1993 –1994 Hebreeuse kalender 5761 – 5762 Hindoekalenders - Vikram Samvat 2056 – 2057 - Shaka Samvat 1923 – 1924 Irannese kalender 1379 –1380 Islamitiese kalender 1422 –1422 Die jaar 2001 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. 2001 was die Verenigde Nasies se internasionale jaar van die vrywilliger. Die Afrikaanse Wikipedia word geskep. Aanvalle van 11 September 2001 in die VSA Gebeure [wysig | wysig bron] 1 Januarie – Die Eurogeldeenheid word ingestel in Griekeland. 6 Januarie – Die hooggeregshof van die VSA sertifiseer George W. Bush as die wenner van die Amerikaanse presidensiële verkiesing in 2000. 15 Januarie – Wikipedia, 'n veeltalige ensiklopedie, word vrygestel (Wikipediadag). 29 Januarie – Duisende studentebetogers in Indonesië storm die parlement en eis dat president Abdurrahman Wahid bedank oor beweerde betrokkenheid in korrupsieskandale. 31 Januarie – 'n Libiër word skuldig bevind vir sy deelname in die bomaanval van Pan Am vlug 103 wat in Lockerbie, Skotland geval het in 1988. Februarie – Britse en VSA magte bombardeer die Irakese lugafweernetwerk tydens die Irakse ontwapening. 6 Februarie – Likoed-partyleier Ariel Sharon word verkies tot eerste minister van Israel. 9 Februarie – Die duikboot USS Greeneville sink per ongeluk die vissersboot Ehime-Maru. 12 Februarie – Die NEAR Shoemaker-ruimtetuig land op die 433 Eros-asteroïed. 13 Februarie – 400 mense sterf in El Salvador as gevolg van 'n aardbewing wat 6.6 op die Richterskaal registreer het. 16 Februarie – Drie mense sterf nadat VSA- en Verenigde Koninkrykmagte 'n voorstad van Bagdad bombardeer. 19 Februarie – 'n Museum ter herdenking van die Oklahoma-stad bomaanval word ingewy. 19 Februarie – Skade van R18 miljoen word tydens 'n brand aan die Pretoriastasie aangerig. Pendelaars wat woedend was oor gereelde treinvertragings het 'n wagkamer aan die brand gesteek wat na die dak van die gebou versprei het. 20 Februarie – FBI-agent Robert Hanssen word arresteer en aangekla van spioenasie vir Rusland. 1 Maart – Wang Wei, in 'n Chinese vegvliegtuig, tref 'n Amerikaanse spioenasievliegtuig. 1 Maart – Voormalige Joego-Slawiese president Slobodan Milosevic gee homself oor aan polisie. 11 April – Die Ellispark-stadion ramp vind plaas en 42 mense sterf. 20 April – Die beweging teen globalisering hou 'n beraad en groot betoging teen die Vrye handelsarea van die Amerikas beraad in Quebec. 10 Mei – Meer as 120 mense sterf in 'n stormloop by 'n sokkerwedstryd in Ghana. 26 Mei – Die laaste tog per stoomtrein op die historiese spoorlyn van Aliwal-Noord af verby Lady Grey word met 'n Klas GB Garratt afgelê. 30 Mei-10 Junie – Die derde Sokker-Konfederasiebeker toernooi word in Suid-Korea en Japan gespeel. 19 Junie – 23 mense sterf op 'n Irakese sokkerveld in Tel Afr na 'n Amerikaanse missielaanval. 21 Junie – Algehele sonsverduistering. 27 Junie – Die Internasionale geregshof beslis teen die VSA in die LaGrand saak. 2 Julie – Die eerste onafhanklike kunsmatige hartinplanting. 11 September – Meer as 3 000 mense sterf in die 11 September 2001 aanvalle. 4 Oktober – Aanvalle met antraks in die VSA bekend gemaak. 7 Oktober – VSA aanval van Afghanistan begin. 24 Oktober – 'n Ongeluk in die Gotthard-padtonnel het elf sterfgevalle tot gevolg. 2 November – Monsters, Inc. word vrygestel met die hoogste kaartjieverkope vir 'n animasiefilm ooit, en die 6de beste van alle films ooit. 14 November – Die Doha-verklaring word aanvaar. 16 November – Afrikaanse Wikipedia word geskep. 27 November – 'n Planeet met 'n waterstofatmosfeer word deur die Hubble-ruimteteleskoop op die eksoplaneet Osiris ontdek. 11 Desember – Die Volksrepubliek van China sluit hom aan by die Wêreldhandelsorganisasie. 14 Desember – Ringvormige sonsverduistering. 27 Desember – China verkry permanente normale handelstatus met die VSA. 31 Desember – Prof. CJ (Karools) Reinecke tree af as rektor van die PU vir CHO in Potchefstroom. Geboortes [wysig | wysig bron] 1 Januarie − Angourie Rice, Australiese aktrise 30 Januarie − Christo Lamprecht, Suid-Afrikaanse amateurgholfspeler 2 Februarie − Connor Gibbs, Amerikaanse akteur 15 Februarie − Haley Tju, Amerikaanse aktrise 21 Februarie − Isabella Acres, Amerikaanse aktrise 3 Mei − Rachel Zegler, Amerikaanse aktrise 23 Mei − Matt Lintz, Amerikaanse akteur 1 Junie − Ed Oxenbould, Australiese akteur. 6 Junie - Cole Hocker, Amerikaanse atleet. 21 Junie − Eleanor Worthington Cox, Britse aktrise 10 Julie − Isabela Moner, Amerikaanse aktrise en sanger 22 Julie − Alisha Newton, Kanadese aktrise 6 Augustus − Ty Simpkins, Amerikaanse akteur 3 September − Kaia Gerber, Amerikaanse model en aktrise 15 September − Emma Fuhrmann, Amerikaanse aktrise 1 Oktober − Luna Blaise, Amerikaanse aktrise en sanger 8 Oktober − Percy Hynes White, Kanadese akteur 12 Oktober − Raymond Ochoa, Amerikaanse akteur en stemkunstenaar 13 Oktober − Caleb McLaughlin, Amerikaanse akteur 14 Oktober − Rowan Blanchard, Amerikaanse aktrise 14 Desember − Joshua Rush, Amerikaanse akteur 16 Desember − Sebastian Croft, Engelse akteur 18 Desember − Billie Eilish, Amerikaanse sanger Sterftes [wysig | wysig bron] 1 Januarie – Ray Walston, Amerikaanse akteur (* 1914). 11 Januarie – Denys Lasdun, Britse argitek (* 1914). 16 Januarie – Laurent-Désiré Kabila, president van die Demokratiese Republiek van die Kongo. 12 Februarie – Albert Crafford, Afrikaanse skrywer en joernalis (* 1932). 24 Februarie – Claude Shannon, Amerikaanse wiskundige en kriptograaf (* 1916). 25 Februarie – Sir Donald Bradman, Australiese krieketspeler (* 1908). ? Maaart – Pietie du Plessis, Suid-Afrikaanse politikus (* 1935). 6 Maart – Dr. Gert van der Linde, predikant van die Gereformeerde Kerk (* 1920). 12 Maart – Robert Ludlum, Amerikaanse skrywer (* 1927) 21 Maart – Vause Raw, Suid-Afrikaanse politikus (* 1921) 20 April – Giuseppe Sinopoli, Italiaanse komponis, arts en antropoloog (* 1946). 25 April – Michele Alboreto, Italiaanse F1-renjaer (* 1956). 26 April – Guy Butler, Suid-Afrikaanse digter, dramaturg en akademikus (* 1918). 12 Mei – Perry Como, Amerikaanse sanger (* 1912). 3 Junie – Anthony Quinn, Amerikaanse akteur (* 1915). 21 Junie – Soad Hosny, Egiptiese aktrise (* 1943). 27 Junie – Jack Lemmon, akteur (* 1925). 28 Junie – Mortimer Adler, Amerikaanse filosoof (* 1902). 3 Julie – Delia Derbyshire, Engelse baanbreker-musikant en -komponis van elektroniese musiek (* 1937). 19 Julie – Rob Wout alias Opland, Nederlandse politieke tekenaar (* 1928). 6 Augustus – Wilhelm Mohnke, Duitse Tweede Wêreldoorlog generaal (* 1911). 30 Augustus – Govan Mbeki, Suid-Afrikaanse politikus en vader van Thabo Mbeki (* 1910) 2 September – Chris Barnard, Afrikaanse mediese pionier (* 1922). 9 September – Ahmad Shah Massoud, militêre bevelvoerder van die Noordelike Alliansie in Afghanistan (* 1953). 29 September – George Harrison, musikant. 10 Oktober – Anna Amelia Obermeyer, 'n Suid-Afrikaanse plantkundige (* 1907). 13 Oktober – Prof. Louis Eksteen, Afrikaanse leksikograaf (* 1930). 15 November – Jan Rabie, Afrikaanse skrywer (* 1920). 26 November – Joe Modise, Suid-Afrikaanse ANC-politikus en kabinetsminster (* 1929). 4 Desember – Marike de Klerk, eerste vrou van die voormalige Staatspresident van Suid-Afrika, F.W. de Klerk (* 1937). 18 Desember – Gilbert Bécaud, Franse sanger, komponis, pianis en akteur (* 1927). 28 Desember – Piet Marais, Suid-Afrikaanse advokaat en NP-politikus (* 1932). 30 Desember – Wahjoe Sardono, Indonesiese akteu…