Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T13:22:57Z

2005 - Wikipedia

2005 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

2005 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 2005 214 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية ܐܪܡܝܐ الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी Banjar বাংলা བོད་ཡིག বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী Brezhoneg Bosanski Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski ދިވެހިބަސް Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Igbo Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Kabɩyɛ Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар کٲشُر Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Лезги Luganda Limburgs Ligure Lombard Lingála ລາວ Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Pangasinan Kapampangan Papiamentu Polski Piemontèis پنجابی Português Runa Simi Română Armãneashti Tarandíne Русский Русиньскый Саха тыла Sardu Sicilianu Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Anarâškielâ ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski SiSwati Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Tetun Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça Reo tahiti Тыва дыл Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 2005 ◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | ◄ 2005 ► | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:2005 Kalenders   Pous Johannes Paulus II Gregoriaanse kalender 2005 Ab urbe condita 2758 Armeense kalender 1454 ԹՎ Chinese kalender 4701 – 4702 辛申 – 壬酉 Ethiopiese kalender 1997 –1998 Hebreeuse kalender 5765 – 5766 Hindoekalenders - Vikram Samvat 2060 – 2061 - Shaka Samvat 1927 – 1928 Irannese kalender 1383 –1384 Islamitiese kalender 1426 –1426 Die jaar 2005 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 5 Januarie – Michael E. Brown, Chad Trujillo en David L. Rabinowitz ontdek die dwergplaneet Eris. 9 Maart – 'n Aardbewing van 5,3 op die Richterskaal tref Stilfontein se Hartebeestfonteingoudmyn. 21 Maart – Hifikepunye Pohamba word ingehuldig as tweede president van Namibië. 22 Maart–10 April – Die agtste Vrouekrieketwêreldbeker word in Suid-Afrika aangebied en deur Australië gewen. 31 Maart – Michael E. Brown, Chad Trujillo en David L. Rabinowitz ontdek die dwergplaneet Makemake. 19 April – Pous Benedictus XVI volg Pous Johannes Paulus II op. 27 April – Eerste vlug van ’n Airbus A380 toegerus met Rolls-Royce Trent 900 enjins by die lughawe van Toulouse. 10 Junie – Dassault Falcon 7X-besigheidstraler se nooiensvlug. 2 Junie – Schabir Shaik, 'n Durbanse sakeman met noue bande met die destydse Suid-Afrikaanse adjunkpresident, Jacob Zuma, word skuldig bevind en vir 15 jaar weens korrupsie en bedrog gevonnis. 15 Junie – Sterrekundiges van die Lowell-observatorium ontdek die tweede en derde natuurlike satelliet, Hidra en Nix, van die dwergplaneet Pluto. 15-29 Junie – Die vyfde Sokker-Konfederasiebekertoernooi word in Duitsland gespeel. 7 Julie – 52 passasiers in Londen se openbare vervoer sterf in ’n Islamistiese terreuraanval. 10 September – Michael E. Brown, Chad Trujillo en David Lincoln Rabinowitz ontdek Disnomia, sover bekend die enigste natuurlike satelliet van die dwergplaneet Eris. 8 November – Ellen Johnson-Sirleaf word Liberië en ook Afrika se eerste vroulike president. 22 November – Angela Merkel lê die ampseed af as Duitse bondskanselier (eerste vroulike Duitse kanselier). 6 Desember – Jacob Zuma, destyds die adjunkpresident van Suid-Afrika, word van verkragting aangekla. 9 Desember – del.icio.us, 'n sosiale boekmerkwebwerf word deur Yahoo! vir tussen VS$ 15–30 miljoen aangeskaf. Geboortes [wysig | wysig bron] 4 Januarie – Dafne Keen, Britse en Spaanse akteur 25 Februarie – Noah Jupe, Engelse akteur 26 Maart – Ella Anderson, Amerikaanse aktrise 5 April – Bleu Landau, Engelse akteur 26 Junie – Prinses Alexia van die Nederlande, dogter van Koning Willem-Alexander van die Nederlande en Koningin Maxima van die Nederlande 25 Julie – Pierce Gagnon, Amerikaanse akteur 15 Oktober – Prins Christian van Denemarke, seun van Frederik, kroonprins van Denemarke 31 Oktober – Leonor, Prinses van Asturias, dogter van Felipe VI van Spanje 3 Desember – Prins Sverre Magnus van Noorweë Sterftes [wysig | wysig bron] 12 Januarie – Merwe Scholtz, Afrikaanse letterkundige, taalwetenskaplike, skrywer en digter (* 1924) 25 Januarie – Philip Johnson, Amerikaanse argitek (* 1906). 28 Januarie – Artūras Barysas, Litause kunstenaar (* 1954). 3 Februarie – Ernst Mayr, Duitse bioloog (* 1904). 15 Februarie – Pierre Bachelet, Franse sanger en liedjieskrywer. 20 Februarie – Dalene Matthee, Afrikaanse skryfster (* 1938) 20 Februarie – Raymond Mhlaba, anti-apartheidsaktivis en -politikus; (* 12 Februarie 1920) 21 Februarie – Myburgh Streicher, Suid-Afrikaanse politikus (* 1928) 6 Maart – Hans Bethe, Duits-Amerikaanse kernfisikus, ontvanger van die Nobelprys vir Fisika († 1906). 16 Maart – Allan Hendrickse, Suid-Afrikaanse politikus, prediker en onderwyser (* 1927). 26 Maart – James Callaghan, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (* 1912). 2 April – Pous Johannes Paulus II, die 264ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1920). 5 April – Saul Bellow, Kanadees-Amerikaanse skrywer wat die Pulitzerprys, Nobelprys vir Letterkunde en die Nasionale Kunstemedalje vir sy skryfwerk ontvang het (* 1915). 6 April – Rainier III, prins van Monaco (* 1923) 22 April – Gregoire Boonzaier, Suid-Afrikaanse kunsskilder (* 1909). 26 April – Augusto Roa Bastos, Paraguayse skrywer (* 1917). 30 April – Lourens Muller, Suid-Afrikaanse politikus (* 1917). 21 Mei – Stephanus Francois Kotzé, Suid-Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling (* 1922). 6 Junie – Anne Bancroft, Amerikaanse aktrise (* 1931). 12 Junie – Die laaste Reënkoningin, Makobo Constance Modjadji VI. 14 Junie – Carlo Maria Giulini, Italiaanse dirigent (* 1914). 1 Julie – Hanlie van Niekerk, 'n wêreldbekende sopraan. 20 Julie – James Doohan, Kanadese akteur – Montgomery Scott of "Scotty" in die TV-reeks Star Trek (* 1920). 30 Julie – John Garang, Suid-Soedannese politikus en revolusionêre leier (* 1945). 3 Augustus – G.J. Krüger, Afrikaanse digter en apteker (* 1938). 8 Augustus – Barbara Bel Geddes, Amerikaanse aktrise (* 1922). 8 Augustus – Ilse Werner, Duitse aktrise en sangeres (* 1921). 13 Augustus – David Lange, 32ste Eerste Minister van Nieu-Seeland (* 1942). 16 Augustus – Joe Ranft, Amerikaanse skrywer, animeerder en akteur (* 1960). 29 Augustus – Jurgens Lambrechts, bekende deelnemer aan Afrikaanse radio-vasvraprogramme (* 1932). 25 September – Don Adams, Amerikaanse akteur en komediant (* 1923). 16 Oktober – Tryna du Toit, Afrikaanse skrywer (* 1910). 24 Oktober – Rosa Parks, Amerikaanse burgerregte aktivis (* 1913). 24 November – Pat Morita, Amerikaanse akteur (* 1932). 25 November – George Best, Noord-Ierse sokkerspeler (* 1946). 29 November – Deon van der Walt, Suid-Afrikaanse tenoor (* 1958). 26 Desember – Kerry Packer, Australiese TV- en mediamagnaat. Onbekend – Miriam Phoebe de Vos, Suid-Afrikaanse plantkundige en akademikus (* 1912). Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=2005&oldid=2882439" Kategorieë: 2005 21ste eeu Die bladsy is laas op 2 Maart 2026 om 21:11 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting. Privaatheidsbeleid Inligting oor Wikipedia Vrywaring Legal & safety contacts Gedragskode Ontwikkelaars Statistieke Koekieverklaring Selfoonweergawe Soek Soek 2005 214 tale Nuwe onderwerp