Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-15T06:54:40Z

2018 - Wikipedia

2018 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…

Open original source · Full cached text

2018 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 2018 205 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Betawi Български भोजपुरी Banjar বাংলা བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Batak Mandailing Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski ދިވެހިބަސް Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Bahasa Hulontalo Gaelg Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Interlingue Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар کٲشُر Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Lingua Franca Nova Limburgs Ligure Ladin Lombard ລາວ Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Bahasa Melayu Mirandés မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala Ирон ਪੰਜਾਬੀ Pangasinan Papiamentu Polski پنجابی پښتو Português Runa Simi Română Tarandíne Русский Русиньскый Саха тыла Sardu Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Gagana Samoa Anarâškielâ ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Тыва дыл Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Vepsän kel’ Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws ⵜⴰⵎⴰⵣⵉⵖⵜ ⵜⴰⵏⴰⵡⴰⵢⵜ 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 2018 ◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | ◄ 2018 ► | 2019 | 2020 | 2021 | 2022 | 2023 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:2018 Kalenders   President Cyril Ramaphosa Gregoriaanse kalender 2018 Ab urbe condita 2771 Armeense kalender 1467 ԹՎ Chinese kalender 4714 – 4715 甲酉 – 乙戌 Ethiopiese kalender 2010 –2011 Hebreeuse kalender 5778 – 5779 Hindoekalenders - Vikram Samvat 2073 – 2074 - Shaka Samvat 1940 – 1941 Irannese kalender 1396 –1397 Islamitiese kalender 1440 –1440 Die jaar 2018 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dis was die 18de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure [wysig | wysig bron] 1 Januarie – Bulgarye neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Estland oor. 4 Januarie – Die Shosholoza Meyl ontspoor na 'n botsing met 'n vragmotor tussen Hennenman en Kroonstad, waarby 21 mense sterf en 254 beseer word. 9–25 Februarie – Die 23ste Olimpiese Winterspele word in Pyeongchang, Suid-Korea, aangebied. 14 Februarie – Jacob Zuma bedank as President van Suid-Afrika. 15 Februarie – Cyril Ramaphosa word president van Suid-Afrika. 9–18 Maart – Die twaalfde Paralimpiese Winterspele word in Pyeongchang, Suid-Korea, aangebied. 21 Maart – Die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied (AfCFTA)-ooreenkoms word deur 44 van die Afrika-unie (AU) se 55 lidlande in Kigali, Rwanda, onderteken. 1 April – Die President van Botswana, Ian Khama, bedank en word deur adjunkpresident Mokgweetsi Masisi opgevolg. 8 Mei – Bari Weiss, redakteur van The New York Times publiseer 'n artikel oor die intellektuele donker web. 10 Mei – Hemelvaartsdag. 19 Mei – Die huweliksplegtigheid van die Britse Prins Harry met die Amerikaanse Meghan Markle. 23 Mei – Die krieketster AB de Villiers kondig sy uittrede uit internasionale krieket aan. 25 Mei – Tydens 'n referendum stem 66,4% van die stemgeregtiges in die Republiek Ierland ten gunste van die wettiging van aborsies. 8 Junie – Sanlam vier sy honderdste verjaarsdag. 14 Junie–15 Julie – Die 21ste Sokker-wêreldkampioenskap word in Rusland aangebied en der Frankryk gewen. 1 Julie – Oostenryk neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Bulgarye oor. 5 Julie – Litaue sluit by die OESO aan. 14 Oktober – Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus heilig verklaar. 10 November – Die Maputo-Katembe-brug, die langste hangbrug in Afrika, word geopen. 24 November – Australië wen die 6de T20I-vrouewêreldbeker. 9 Desember – Gerald Cotton die Hoof- uitvoerende beampte en stigter van Quadriga Fintech Solutions sterf onverwags in Indië. Na sy dood kon 115 000 kliënte nie toegang verkry tot die 250 miljoen Kanadese dollar wat hulle in kriptogeld by die maatskappy belê het nie, aangesien slegs hy die wagwoorde gehad het. Geboortes [wysig | wysig bron] 9 Maart – Prinses Adrienne, Hertogin van Blekinge, Sweedse prinses. 23 April – Prins Louis van Wallis (gedoop Louis Arthur Charles), seun van William, Prins van Wallis, en 'n Britse troonopvolger. Sterftes [wysig | wysig bron] Hugh Masekela, oorlede op 23 Januarie Morgan Tsvangirai, oorlede op 14 Februarie Winnie Madikizela-Mandela, oorlede op 2 April Aretha Franklin, oorlede op 16 Augustus Kofi Annan, oorlede op 18 Augustus Stan Lee, oorlede op 12 November Januarie tot April [wysig | wysig bron] 5 Januarie – John W. Young, Amerikaanse ruimtevaarder (* 1930). 9 Januarie – Gerald Morkel, voormalige premier van die Wes-Kaap en burgemeester van Kaapstad (* 1941). 17 Januarie – Roy Bennett, Zimbabwiese politikus (* 1957). 18 Januarie – Lucas Mangope, oudpresident van die bantoestan Bophuthatswana (1977–1994) (* 1923). 20 Januarie – Paul Bocuse, Franse sjef, gastronoom en skrywer van kookboeke (* 1926). 22 Januarie – Ursula K. Le Guin, Amerikaanse skrywer (* 1929). 23 Januarie – Hugh Masekela, legendariese Suid-Afrikaanse trompetspeler (* 1939). 27 Januarie – Ingvar Kamprad, Sweedse sakemagnaat en stigter van Ikea (* 1926). 29 Januarie – Clive van Ryneveld, Suid-Afrikaanse krieketspeler, politikus, prokureur en bankier (* 1928). 6 Februarie – John Anthony West, Amerikaanse skrywer, dosent en geologiegids (* 1932). 14 Februarie – Ruud Lubbers, Nederlandse politikus (Eerste Minister) (* 1939). 14 Februarie – Morgan Tsvangirai, Zimbabwiese politikus (* 1952). 21 Februarie – Billy Graham, Amerikaanse evangelis (* 1918). 24 Februarie – Sridevi, Indiese aktrise (* 1963). 26 Februarie – Mies Bouwman, Nederlandse televisie-aanbieder (* 1929). 3 Maart – David Ogden Stiers, Amerikaanse komediant en akteur (* 1942). 3 Maart – Roger Bannister, voormalige Britse atleet en neuroloog (* 1929). 8 Maart – Peter Temple, Australies-Suid-Afrikaanse joernalis en skrywer (* 1946). 14 Maart – Stephen Hawking, Britse fisikus en skrywer (* 1942). 23 Maart − Philip Kerr, Britse skrywer (* 1956). 2 April – Winnie Madikizela-Mandela, anti-apartheidsaktivis en gewese vrou van Nelson Mandela (* 1936). 14 April – Colin Bland, Suid-Afrikaanse krieketspeler (* 1938). 15 April – Michael Halliday, Australiese taalkundige (* 1925). 15 April – R. Lee Ermey, Amerikaanse akteur (* 1944). 16 April – Harry Anderson, Amerikaanse akteur en skrywer (* 1952). 29 April – Derek Keys, Suid-Afrikaanse politikus (* 1931). Mei tot Augustus [wysig | wysig bron] 9 Mei – Jan Engelen, Suid-Afrikaanse akteur en TV-regisseur (* 1946). 12 Mei – Sam Nzima, Suid-Afrikaanse fotojoernalis (* 1934). 22 Mei – Philip Roth, Amerikaanse romanskrywer (* 1933). 26 Mei – Alan Bean, Amerikaanse ruimtevaarder (* 1932). 8 Junie – Anthony Bourdain, Amerikaanse akteur en komediant (* 1956). 16 Junie – Syd Nomis, Springbokrugbyspeler (* 1941). 16 Junie – Cecile Cilliers, Suid-Afrikaanse joernalis en skryfster (* 1933). 25 Junie – David Goldblatt, Suid-Afrikaanse fotograaf (* 1930). 27 Junie – Renata Coetzee, kenner van die tradisionele voedselkulture van Suid-Afrikaners (* 1930). 14 Julie – Theo-Ben Gurirab, Namibiese politikus (* 1938). 25 Julie – Tom Gouws, Afrikaanse skrywer en akademikus (* 1961). 26 Julie – Gert Steyn, Suid-Afrikaanse bokskampioen (* 1951). 27 Julie – Bongani Mayosi, Suid-Afrikaanse professor (* 1967). 29 Julie – Nellie du Toit, Suid-Afrikaanse liriese sopraan (* 1929). 5 Augustus – Charlotte Rae, Amerikaanse aktrise. (* 1926). 10 Augustus – Koos Human, Afrikaanse uitgewer, rubriekskrywer en musiekkenner (* 1931). 11 Augustus – George Stevens, Suid-Afrikaanse bariton. 11 Augustus – V.S. Naipaul, Britse skrywer afkomstig van Trinidad en Tobago (* 1932). 15 Augustus – Martin Pelser, Springbokrugbyspeler (* 1934). 16 Augustus – Aretha Franklin, Amerikaanse sangeres (* 1942). 18 Augustus – Kofi Annan, Ghanese diplomaat en sewende sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (* 1938). 20 Augustus – Lerina Erasmus, Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer (* 1946). 21 Augustus – John van Reenen, Suid-Afrikaanse diskuswêreldrekordhouer (* 1947). 25 Augustus – John McCain, Amerikaanse politikus (* 1936). 31 Augustus – Marinus Wiechers, Suid-Afrikaanse regsman en grondwetkenner (* 1937). September tot Desember [wysig | wysig bron] 6 September – Burt Reynolds, Amerikaanse akteur, rolprentregisseur en -vervaardiger (* 1936). 10 September – Jannie Geldenhuys, Suid-Afrikaanse Weermaghoof (* 1935). 20 September – Pieter Kooij, Suid-Afrikaanse pianis, musiekonderwyser en -resensent (* 1937). 22 September – Edna Molewa, ANC-politikus en Minister van Omgewingsake van Suid-Afrika. (* 1957). 25 September – Shoki Mokgapa, Suid-Afrikaanse aktrise (* 1984). 1 Oktober – Charles Aznavour, Franse skrywer, komponis, chansonnier (sanger) en akteur (* 1924). 6 Oktober – Montserrat Caballé, Spaanse operasangeres (* 1933). 7 Oktober – Theuns Briers, Springbokrugbyspeler (* 1929). 10 Oktober – Raye Montague, Amerikaanse vlootingenieur (* 1935). 12 Oktober – Pik Botha, Suid-Afrikaanse politikus, Minister van Buitelandse Sake (* 1932). 15 Oktober – Paul Allen, Amerikaanse sakeman en medestigter van Microsoft (* 1953). 20 Oktober – Wim Kok, Nederlandse politikus (* 1938). 24 Oktober – James Karen, Amerikaanse akteur (* 1923).…