2013 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
2013 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 2013 210 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी Banjar বাংলা བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski ދިވެހިބަސް Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Արեւմտահայերէն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Kabɩyɛ Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Кыргызча Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Ladin Lombard Lingála Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Pangasinan Papiamentu Polski پنجابی پښتو Português Runa Simi Română Armãneashti Tarandíne Русский Русиньскый संस्कृतम् Саха тыла Sardu Sicilianu Scots سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Gagana Samoa Anarâškielâ ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Tok Pisin Türkçe Татарча / tatarça Тыва дыл Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws ⵜⴰⵎⴰⵣⵉⵖⵜ ⵜⴰⵏⴰⵡⴰⵢⵜ 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 2013 ◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 2008 | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | ◄ 2013 ► | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:2013 Kalenders Die meteoor van Tsjeljabinsk Gregoriaanse kalender 2013 Ab urbe condita 2766 Armeense kalender 1462 ԹՎ Chinese kalender 4709 – 4710 己辰 – 庚巳 Ethiopiese kalender 2005 –2006 Hebreeuse kalender 5773 – 5774 Hindoekalenders - Vikram Samvat 2068 – 2069 - Shaka Samvat 1935 – 1936 Irannese kalender 1391 –1392 Islamitiese kalender 1434 –1435 Die jaar 2013 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 13de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Dit was ook die eerste jaar sedert 1987 waarvan al die syfers verskillend was. Gebeure [wysig | wysig bron] Oscar Pistorius is van moord op sy meisie Reeva Steenkamp aangekla. 1 Januarie – Die Republiek van Ierland neem die voorsitterskap van die Europese Unie van Siprus oor. 8 Januarie – Die planetoïde Apophis sal naby die Aarde verbyskuur. 19 Januarie – 10 Februarie: Die 2013 Afrika-Sokkerkampioenskap vind in Suid-Afrika plaas. 20 Januarie – Barack Obama word as wenner van die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2012 privaat vir die tweede keer ingesweer as die 44ste president van die Verenigde State. 21 Januarie – Die publieke inswering van Barack Obama, die 45ste president van die Verenigde State. 31 Januarie–17 Februarie – Die tiende Vrouekrieketwêreldbeker word in Indië aangebied en deur Australië gewen. 5 Februarie – Die 19de Knesset word ingesweer. 14 Februarie – Die Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, word in hegtenis geneem vir die moord op sy meisie Reeva Steenkamp. 15 Februarie – Die Meteoor van Tsjeljabinsk ontplof. 24 Februarie – Krieket: Graeme Smith word die eerste toetskaptein ter wêreld wat 50 toetsoorwinnings behaal. 25 Februarie – Park Geun-hye, die 18de president van Suid-Korea, word ingesweer. 13 Maart – Pous Franciskus volg Pous Benedictus XVI op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk. 14 Maart – Xi Jinping word deur die Nasionale Volkskongres van die Kommunistiese Party van China tot nuwe Staatspresident gekies. 18 Maart – Die Israelse Netanyahu III-kabinet word opgerig. 30 April – Nadat Beatrix ten gunste van haar oudste seun abdikeer het, lê Willem-Alexander op Koninginnedag die ampseed as nuwe koning van die Nederlande af. 8 Mei – Hemelvaartsdag. 28 Mei – Die Turkse betogings van 2013 begin in Istanboel. 6–23 Junie – Die 7de Kampioenetrofee word in Engeland en Wallis aangebied en deur Indië gewen. 15–30 Junie – Die sewende FIFA Konfederasiebeker toernooi word in Brasilië gespeel. 29 Junie–21 Julie – Die 100ste keer dat die Tour de France plaasvind. 1 Julie – Litaue neem die voorsitterskap van die Europese Unie van die Republiek van Ierland oor. 1 Julie – Kroasië verlaat die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms en word lid van die Europese Unie. 5 Julie – Daryl Impey word die eerste Suid-Afrikaner om die gesogte geel trui van die Tour de France te dra. 21 Julie – Nadat Albert II ten gunste van sy oudste seun abdikeer het, lê Filip die ampseed as nuwe koning van België af. 5 Augustus – Radio Rippel se naam verander na Groot FM. 24 Augustus – Rugby: Die All Blacks wen weer die Bledisloebeker deur die Wallabies van Australië met 2-0 toetse te verslaan in Wellington, Nieu-Seeland. Dit is die elfde agtereenvolgende jaar wat hulle dit vermag. 3 Oktober – Gambië verlaat die Britse Statebond. 19 Desember – Die Gaia-ruimteteleskoop word lanseer. Geboortes [wysig | wysig bron] 22 Julie – Prins George van Wallis, seun van William, Prins van Wallis, en 'n Britse troonopvolger. Sterftes [wysig | wysig bron] Burry Stander tydens die 2012 Olimpiese Somerspele. Hy is op 3 Januarie deur 'n taxi doodgery. Margaret Thatcher oorlede op 8 April, ouderdom 88. Nelson Mandela oorlede op 5 Desember. Januarie tot Maart [wysig | wysig bron] 3 Januarie – Burry Stander, Suid-Afrikaanse bergfietsryer en onder-23 wêreldkampioen (* 1987). 3 Januarie – Hendrik Vermooten, Suid-Afrikaanse argitek, die ontwerper van 144 Afrikaanse kerkgeboue (* 1921). 6 Januarie – Neil Adcock, Suid-Afrikaanse krieketspeler (* 1931). 10 Januarie – Jorge Selarón, Chileens gebore Brasiliaanse skilder en keramiekkunstenaar (* 1947). 12 Januarie – Helen Elliot, Skotse tafeltennisspeler (* 1927). 22 Januarie – Peter van der Merwe, Suid-Afrikaanse krieketkaptein (* 1937). 24 Januarie – Phil Hockey, Suid-Afrikaanse Ornitoloog (* 1956). 25 Januarie – Anna-Louize Heiberg, professor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Natal en Afrikaanse skrywer van romans (* 1924). 29 Januarie – Johan de Ridder, Suid-Afrikaanse argitek, ontwerper van vele geboue (* 1927). 1 Februarie – Louis Luyt, Suid-Afrikaanse sakeman, sportadministrateur (* 1932). 1 Februarie – Carol Brewster, Amerikaanse aktrise (* 1927). 4 Februarie – Donald Byrd, Amerikaanse trompetspeler van jazzmusiek (* 1932). 8 Februarie – Jan Ellis, Springbokrugbyspeler (* 1942). 14 Februarie – Reeva Steenkamp, Suid-Afrikaanse model (* 1983). 18 Februarie – Otfried Preussler, Duitse kinderboekskrywer (* 1923). 1 Maart – Bonnie Franklin, Amerikaanse aktrise (* 1944). 4 Maart – Seki Matsunaga, Japannese sokkerspeler (* 1928). 5 Maart – Hugo Chávez, president van Venezuela (* 1954). 7 Maart – Dirk Coetzee, bevelvoerder van die polisie-eenheid op Vlakplaas (* 1945). 7 Maart – Freda Linde, Suid-Afrikaanse skrywer en vertaler van kinderboeke (* 1915). 9 Maart – Doc Immelman, avontuurverhaalskrywer (* 1928). 23 Maart – Boris Berezovsky, Russiese oligarg en invloedryke (* 1946). 26 Maart – Morkel van Tonder, Afrikaanse radio-omroeper (* 1923). 30 Maart – Phil Ramone, Suid-Afrikaans-gebore Amerikaanse musiekvervaardiger, vioolspeler en komponis (* 1934). April tot Julie [wysig | wysig bron] 2 April – Karen Muir, Suid-Afrikaanse swemmer en wêreldrekordhouer (* 1952). 6 April – F.F. Odendal, Afrikaanse leksikograaf (* 1926). 8 April – Margaret Thatcher, Britse politikus en staatsvrou, Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk (* 1925). 9 April – Paolo Soleri, Italiaans-Amerikaanse argitek (* 1919). 12 April – Johnny du Plooy, Suid-Afrikaanse swaargewigbokser (* 1964). 14 April – Colin Davis, Britse dirigent (* 1927). 24 April – Laurie Kay, Suid-Afrikaanse vlieënier. 12 Mei – Nico van Rensburg, boeremusieklegende en bekroonde konsertinaspeler (* 1937). 18 Mei – Vuyu Mbuli, SAUK-TV en radiopersoonlikheid (* 1967). 8 Junie – Greyling Wentzel, Suid-Afrikaanse politikus en minister van landbou (* 1925). 2 Julie – Douglas Engelbart, uitvinder van die rekenaarmuis (* 1925). 10 Julie − Willem Cruywagen, kabinetsminister en administrateur van Transvaal (* 1921). 12 Julie – Amar Bose, Amerikaanse akademikus, ingenieur en entrepreneur (* 1929). 19 Julie – Mel Smith, Britse skrywer, akteur en regisseur (* 1952). 22 Julie – Dennis Farina, Amerikaanse akteur (* 1944). 24 Julie − Pius Langa, oud-hoofregter van Suid-Afrika (* 1939). Augustus tot Desember [wysig | wysig bron] 2 Augustus – Barbara Trentham, Amerikaanse aktrise en model (* 1944). 9 Augustus – Cliff Harrington, Amerikaanse akteur en kinematograaf (* 1932). 24 Augustus – Julie Harris, Amerikaanse aktrise (* 1925). 5 September − Fritz Eloff, Professor in dierkunde en jarelange rugbyadministrateur (* 1920). 1 Oktober − Tom Clancy, Amerikaanse outeur (* 1947). 10 Oktober – Scott Carpenter, Amerikaanse ruimtevaarder (* 1925). 25 Oktober – Marcia Wallace, Amerikaanse aktrise (* 1942). 27 Oktober − Lou Reed, Amerikaanse musikant en fotograaf (* 1942). 12 November − John Tavener, Engelse komponis (* 1944). 17 November – Doris Lessing, Britse skryweres (* 1919). 19 November – Frederick Sanger, Britse biochemikus (* 1918). 21 November – Chinua Achebe, Nigeriese skrywer (* 1930). 21 November – Theo Gerdener, Natalse administrateur, senator en kabinetsminister(* 1916). 30 November – Colin Eglin, leier van die Progressiewe Reformiste Party en Progressiewe Federa…