2014 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikerspo…
2014 - Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan 2014 205 tale Аԥсшәа Alemannisch አማርኛ Aragonés العربية الدارجة مصرى Asturianu Авар Kotava Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Basa Bali Boarisch Žemaitėška Bikol Central Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български भोजपुरी Banjar বাংলা བོད་ཡིག Brezhoneg Bosanski Буряад Català 閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄ Нохчийн Cebuano کوردی Corsu Qırımtatarca Čeština Kaszëbsczi Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Zazaki Dolnoserbski ދިވެހިބަސް Ελληνικά Emiliàn e rumagnòl English Esperanto Español Eesti Euskara Estremeñu فارسی Suomi Võro Føroyskt Français Arpetan Nordfriisk Furlan Frysk Gaeilge Gagauz 贛語 Kriyòl gwiyannen Gàidhlig Galego Avañe'ẽ Gaelg Hausa 客家語 / Hak-kâ-ngî עברית हिन्दी Fiji Hindi Hrvatski Hornjoserbsce Magyar Հայերեն Interlingua Bahasa Indonesia Ilokano ГӀалгӀай Ido Íslenska Italiano 日本語 La .lojban. Jawa ქართული Qaraqalpaqsha Taqbaylit Kabɩyɛ Қазақша ಕನ್ನಡ 한국어 Къарачай-малкъар Ripoarisch Kurdî Коми Kernowek Latina Lëtzebuergesch Лезги Limburgs Ligure Ladin Lombard Lingála ລາວ Lietuvių Latviešu मैथिली Basa Banyumasan Мокшень Malagasy Олык марий Māori Minangkabau Македонски മലയാളം Монгол मराठी Кырык мары Bahasa Melayu Malti မြန်မာဘာသာ Эрзянь مازِرونی Nāhuatl Napulitano Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Nouormand Sesotho sa Leboa Occitan Livvinkarjala ଓଡ଼ିଆ Ирон ਪੰਜਾਬੀ Papiamentu Polski پنجابی Português Runa Simi Română Armãneashti Tarandíne Русский Русиньскый Саха тыла Sardu Sicilianu سنڌي Davvisámegiella Srpskohrvatski / српскохрватски တႆး සිංහල Simple English Slovenčina Slovenščina Gagana Samoa Anarâškielâ ChiShona Soomaaliga Shqip Српски / srpski Seeltersk Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Türkmençe Tagalog Tolışi Türkçe Татарча / tatarça Тыва дыл Удмурт ئۇيغۇرچە / Uyghurche Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray 吴语 მარგალური ייִדיש Vahcuengh Zeêuws ⵜⴰⵎⴰⵣⵉⵖⵜ ⵜⴰⵏⴰⵡⴰⵢⵜ 文言 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 IsiZulu Wysig skakels Bladsy Bespreking Afrikaans Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wysig Wysig bron Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Wikimedia Commons Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 2014 ◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | ◄ 2014 ► | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | ► | ► ► Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal Sien ook: Kategorie:2014 Kalenders Die Krim (swart) Gregoriaanse kalender 2014 Ab urbe condita 2767 Armeense kalender 1463 ԹՎ Chinese kalender 4710 – 4711 庚巳 – 辛午 Ethiopiese kalender 2006 –2007 Hebreeuse kalender 5774 – 5775 Hindoekalenders - Vikram Samvat 2069 – 2070 - Shaka Samvat 1936 – 1937 Irannese kalender 1392 –1393 Islamitiese kalender 1436 –1436 Die jaar 2014 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar. Gebeure [wysig | wysig bron] Chad le Clos stel 'n nuwe swemwêreldrekord op. 1 Januarie – Griekeland neem die voorsitterskap van die Europese Unie van Litaue oor. 1 Januarie – Die Franse oorsese gebied Mayotte word amptelik deel van die Europese Unie. 1 Januarie – Letland skakel na die euro oor en word die agtiende land in die Eurosone. 10 Januarie – Tafelberg se kabelkar (sweefspoor) verwelkom sy 23-miljoenste besoeker op die berg. 7–23 Februarie – Die 22ste Olimpiese Winterspele word in Sotsji, Rusland, aangebied. 3 Maart – Opposisie van die planeet Mars. 7-16 Maart – Die elfde Paralimpiese Winterspele word in Sotsji, Rusland, aangebied. 8 Maart – Vlug MH370 van Malaysia Airlines verdwyn spoorloos. 16 Maart–6 April – Die 5de T20I-wêreldbeker word in Bangladesj aangebied en deur Sri Lanka gewen; Australië wen die 4de T20I-vrouewêreldbeker. 21 Maart – Die Russiese president Wladimir Poetin onderteken die wet, waardeur die Krim 'n republiek en Sewastopol 'n federale stad binne die Russiese Federasie word. 27 April – Pous Johannes XXIII en Pous Johannes Paulus II word deur Pous Franciskus heilig verklaar. 7 Mei – Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing vind plaas. 29 Mei – Hemelvaartsdag. 2 Junie – Koning Juan Carlos I van Spanje kondig aan dat hy abdikeer en die titel aan sy seun kroonprins Felipe oordra. 12 Junie-13 Julie – Die 20ste Sokker-wêreldkampioenskappe word in Brasilië aangebied, wat deur Duitsland gewen word. 19 Junie – Nadat Juan Carlos I ten gunste van sy oudste seun abdikeer het, lê Felipe VI die ampseed as nuwe koning van Spanje af. 1 Julie – Italië neem die voorsitterskap van die Europese Unie van Griekeland oor. 17 Julie – 'n Boeing 777, Malaysia Airlines-vlug 17, word deur militantes neergeskiet in die ooste van die Oekraïne. Al 298 insittendes sterf in die ramp. 28 Julie – Die Eerste Wêreldoorlog het 100 jaar gelede begin. 1–17 Augustus – Die 7de Vrouerugbywêreldbeker word in Frankryk aangebied en deur Engeland gewen. 1 September – Die Tweede Wêreldoorlog het 75 jaar gelede begin. 12 September – Vier-en-tagtig Suid-Afrikaners sterf nadat 'n gastehuis by T.B. Joshua se kerk in Lagos, Nigerië ineenstort. 18 September – Tydens die referendum in Skotland stem die bevolking teen onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk en ten gunste van die status quo as een van vier lande van die Verenigde Koninkryk. 22 September – Na 'n tog van 10 maande plaas MAVEN homself in 'n wentelbaan om die planeet Mars. 19 Oktober – Pous Paulus VI word deur Pous Franciskus salig verklaar. 4 Desember – Chad le Clos stel 'n nuwe wêreldrekord daar in die 100m vlinderslag in 'n tyd van 48.44 sekondes tydens die kortbad-wêreldbyeenkoms in Doha. 14 Desember – Rolene Strauss, Mej. Suid-Afrika word as die nuwe Mej. Wêreld gekroon in Londen. Geboortes [wysig | wysig bron] 20 Februarie – Prinses Leonore van Swede, Sweedse prinses. 10 Desember – Prinses Gabriella van Monaco, Monegaskiese prinses. 10 Desember – Prins Jaques van Monaco, Monegaskiese prins. Sterftes [wysig | wysig bron] Ariel Sharon op 11 Januarie oorlede Mickey Rooney oorlede op 6 April Robin Williams oorlede op 11 Augustus Joe Cocker oorlede op 22 Desember 1 Januarie – Frits Naudé, beskuldigde in die Boeremagsaak (* 1947). 9 Januarie – Paul du Toit, Suid-Afrikaanse kunstenaar, wat gespesialiseer het in skilderkuns, papier, gemengde media en beeldhouwerk (* 1965). 11 Januarie – Ariel Sharon, Israeliese politikus (* 1928). 15 Januarie – Wilhelm Hankel, Duitse ekonoom (* 1929). 20 Januarie – Claudio Abbado, Italiaanse dirigent (* 1933). 28 Januarie – Pete Seeger, Amerikaanse folksanger en aktivis (* 1919). 1 Februarie – Maximilian Schell, Oostenryks-Switserse akteur en regisseur (* 1930). 9 Februarie – Gabriel Axel, Deense filmregisseur (* 1918). 9 Februarie – Willie Marais, NG-predikant en skrywer (* 1929). 10 Februarie – Shirley Temple, Amerikaanse aktrise (* 1928). 3 Maart – William R. Pogue, Amerikaanse ruimtevaarder (* 1930) 20 Maart – Hennie Aucamp, Afrikaanse skrywer (* 1934) 2 April – Urs Widmer, Switserse skrywer en vertaler (* 1938) 6 April – Mickey Rooney, Amerikaanse akteur (* 1920) 13 April – Peter Clarke, Suid-Afrikaane kunstenaar, skrywer en digter (* 1929) 17 April – Gabriel García Márquez, Colombiaanse skrywer (* 1927) 7 Mei – Colin Pillinger, Britse planetêre wetenskaplike (* 1943) 12 Mei – Cornell Borchers, Duitse aktrise (* 1925) 19 Mei – Jack Brabham, Australiese Grand Prix-renjaer (* 1926) 21 Mei – Anthony Hall-Martin, kenner op die gebied van swartrenosters en die Afrika-olifant (* 1945). 25 Mei – Bunny Yeager, Amerikaanse fotograaf en pin-up model (* 1929). 28 Mei – Maya Angelou, Amerikaanse skrywer en digter (* 1928). 29 Mei – Stefans Grové, Suid-Afrikaanse klassieke komponis (* 1922). 1 Junie – Ann B. Davis, Amerikaanse aktrise, The Brady Bunch (* 1926). 3 Junie – Prof. Cas Janse van Vuuren, Unisa se visekanselier van 1989 tot 1993 (* 1930). 7 Junie – Epainette Mbeki, Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktivis en moeder van Thabo Mbeki (* 1916). 15 Junie – Graeme Fraser, gouemedaljewenner van die Comrades-maraton. 17 Junie – George Claassen, wenner van die 1961 Comrades-maraton. 28 Junie – Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit van Stellenbosch (* 1953). 30 Junie – Paul Mazursky, Amerikaanse filmregisseur en draaiboekskrywer (* 1930). 8 Julie – Braam Raubenheimer, Suid-Afrikaanse politikus en minister van waterwese en bosbou (* 1920). 13 Julie – Nadine Gordimer, Suid-Afrikaanse skryfster en Nobelpryswenner vir Letterkunde in 1991 (* 1923). 13 Julie – Lorin Maazel, Amerikaanse dirigent, violis en komponis (* 1930). 19 Julie – Rubem Alves, Brasiliaanse teoloog, filosoof, opvoeder, skrywer en psigoanalis (* 1933). 19 Julie – Skye McCole Bartusiak (21), Amerikaanse aktrise (* 1992). 19 Julie – David Easton, Kanadees gebore Amerikaanse politieke wetenskaplike (* 1917). 25 Julie – Carlo Bergonzi, Italiaanse opera tenoor (* 1924). 3 Augustus – Hennie van Loggerenberg, Afrikaanse TV- en radio-persoonlikheid en boeremusikant. 5 Augustus – Marilyn Burns, Amerikaanse aktrise (* 1949). 11 Augustus – Robin Williams, Amerikaanse akteur en komediant. (* 1951). 12 Augustus – Lauren Bacall, Amerikaanse aktrise (* 1924). 21 Augustus – Verna Vels, Afrikaanse skryfster en omroeper (* 1933). 24 Augustus – Richard Attenborough, Britse akteur en rolprentmaker (* 1923). 31 Augustus – Ollie Viljoen, Afrikaanse musikant, storieverteller, TV-regisseur en RSG-aanbieder (* 1939). 4 September – Joan Rivers, Amerikaanse akteur, komediant en skrywer (* 1933). 4 September – Gerrit Kouwenaar, Nederlandse skrywer, digter, joernalis en vertaler. (* 1923). 10 September – Richard Kiel, Amerikaanse akteur en komediant (* 1939). 12 September – Ian Paisley, Noord-Ierse unionistiese politikus en Protestantse evangelis (* 1926). 15 September – Nikolaas Romanowitsj Romanof, Russiese prins (* 1922). 22 September – Taffie Kikillus, Suid-Afrikaanse akteur, musikant en komponis (* 1927). 30 September – Jerrie Mock, die eerste vrou wat solo om die wêreld vlieg (* 1925). 23 Oktober – Abie Malan, Suid-Afrika se dertigste Springbokkaptein (* 1935). 24 Oktober – Mbulaeni Mulaudzi, voormalige 800 m-wêreldkampioen en Olimpiese silwermedaljewenner (* 1980). 26 Oktober – …