Qortora · Search · Indexed page

af.wikipedia.orgFetched 2026-08-17T14:46:27Z

Wikipedia

Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal L…

Open original source · Full cached text

Wikipedia Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie Tuisblad Geselshoekie Onlangse wysigings Inligting oor Wikipedia Kontakblad Sandput SEARCH <!-- doen dit iets? --><!-- lyk nie so nie --> Interaksie Hulp Leer hoe om te wysig Gebruikersportaal Laai lêer Lukrake bladsy Spesiale bladsye TOOLBOX <!-- doen dit iets? --> Soek Soek Voorkoms Skenkings Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skenkings Skep gebruiker Meld aan Tuisblad Tuisblad Bespreking Afrikaans Lees Wys bronteks Wys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Aksies Lees Wys bronteks Wys geskiedenis Algemeen Skakels hierheen Verwante veranderings Permanente skakel Bladinligting Haal dié blad aan Kry verkorte URL Switch to legacy parser Druk/uitvoer Skep boek Laai af as PDF Drukbare weergawe Ander projekte Abstract Wikipedia Wikimedia Commons Wikimedia Foundation MediaWiki Meta-Wiki Wikimedia Outreach Multilingual Wikisource Wikispesies Wikiboeke Wikidata Wikifunctions Wikimania Wikiaanhaling Wiktionary Wikidata-item Voorkoms skuif na kantbalk versteek in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Welkom by Wikipedia, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. Maandag, 17 Augustus 2026 Hier is tans 130 137 artikels in Afrikaans. Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. Inleiding • Hulp • Kontak Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag Voorbladartikel Édith Giovanna Gassion (19 Desember 1915 - 10 Oktober 1963), bekend as Édith Piaf (Franse uitspraak: edit pjaf), was 'n Franse sanger en liriekskrywer wat die bekendste was vir liedjies in die kabaret- en Franse chanson-styl. Sy word algemeen beskou as Frankryk se grootste gewilde sanger en een van die gevierdste kunstenaars van die 20ste eeu. Piaf se musiek was dikwels outobiografies en sy het gespesialiseer in liedjies oor liefde, verlies en hartseer. Haar bekendste liedjies sluit in "La Vie en rose" (1946), "Non, je ne regrette rien" (1960), "Hymne à l'amour" (1949), "Milord" (1959), "La Foule" (1957), "L'Accordéoniste" (1940) en "Padam, padam..." (1951). Nadat sy haar loopbaan begin het deur op 14-jarige ouderdom saam met haar pa te toer, het haar roem gedurende die Duitse besetting van Frankryk toegeneem. In 1945 is Piaf se kenmerkende lied, "La Vie en Rose" ("Die Lewe in Pienk"), uitgereik. Sy het in die laat 1940's Frankryk se gewildste vermaakkunstenaar geword en het ook deur Europa, Suid-Amerika en die VSA getoer, waar haar gewildheid gelei het tot agt verskynings op The Ed Sullivan Show. Piaf het steeds opgetree, insluitend in verskeie reekse konserte by die Paris Olympia-musieksaal, tot 'n paar maande voor haar dood in 1963 op die ouderdom van 47. Haar laaste lied, "L'Homme de Berlin", is in April 1963 saam met haar man opgeneem. Sedert haar dood is verskeie dokumentêre films en rolprente oor Piaf se lewe vervaardig as 'n belangrike deel van die Franse kultuur. ...lees verder In die nuus Gdynia se modernistiese stadsentrum Tasjkent se modernistiese argitektuur Tydens sy 48ste sessie in Busan, Suid-Korea, lys Unesco onder ander Gdynia se modernistiese stadsentrum, die Griekse berg Olimpus, Tasjkent se modernistiese argitektuur, asook van Alvar Aalto en sy vroue Aino en Elissa se werk as nuwe wêrelderfenisgebiede. Andy Burnham is ingehuldig as nuwe eerste minister van die Verenigde Koninkryk. Tydens die eindstryd van die 23ste Sokker-Wêreldbekertoernooi in Kanada, Meksiko en die Verenigde State klop Spanje die verdedigende kampioen Argentinië met 1–0 in ekstra tyd en palm sodoende sy tweede titel ná 2010 in. Engeland eindig derde en Frankryk in die vierde plek. In die eindstryd van die T20I-vrouewêreldbeker 2026 op Lord’s in Londen verslaan Australië vir die gasvroue Engeland met sewe paaltjies en palm sodoende sy sewende T20I-vrouewêreldbekertitel in. Suid-Afrika en Wes-Indië was die ander twee semi-finaliste. Ierland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Siprus oor. Voortdurend: Russiese inval in Oekraïne • Iran-oorlog • Soedanese burgeroorlog Onlangs oorlede: Gillian van Houten • Gunther von Hagens • Cass Abrahams • Jason Arday • Hayden Panettiere Het u geweet... ... dat 'n mens se are blou lyk omdat die bloed daarin geen suurstof bevat nie? Are vervoer naamlik die bloed waarvan die suurstof reeds aan die verskillende liggaamselle afgelewer is. ... dat Frans deur honderdduisende mense as huistaal gepraat word in die VSA? Alhoewel miljoene Amerikaners van Franse herkoms is, het Engels Frans hoofsaaklik verdring en kan slegs 'n klein deel van die Franse nasate nog Frans praat. ... dat daar niks "suur" aan suurstof is nie? Die woord het ontstaan toe mense vroeër geglo het dat alle sure suurstof bevat. ... dat byna die hele Kaapse Skiereiland deel is van die Tafelberg- Nasionale Park? Dié natuurreservaat is in 1998 gestig en beslaan die Tafelberg-bergreeks. ... dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk. Vandag in die geskiedenis 17 Augustus: Vlagdag in Bolivië (1825); Onafhanklikheidsdag in beide Indonesië (1945) en Gaboen (1960). Mae West 1420 – Ná twee maande se besetting gee die Nederlandse stad Leiden homself oor aan die Hertog van Gouda, Jan van Beieren. 1893 – Gebore: Mae West, Amerikaanse aktrise. 1960 – Gaboen word van Frankryk onafhanklik. 1962 – Oos-Duitse grenswagte skiet die 18 jaar oue Peter Fechter dood tydens sy poging om oor die Berlynse Muur na Wes-Berlyn te vlug. 1977 – Die kernaangedrewe Sowjetse ysbreker Arktika voltooi die eerste suksesvolle oppervlakvaart oor die Arktiese Oseaan na die Noordpool. Voorbladbeeld The Beatles arriveer in 1964 by John F. Kennedy Internasionale Lughawe. Op 18 Augustus 1962 het Ringo Starr amptelik by die Beatles aangesluit. Vind artikels   Soekhulp Geografie - Geologie Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Eswatini • Lesotho • Mosambiek • Zimbabwe Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne Geskiedenis Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte Kultuur Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak Natuur Bewaringsgebiede • Diere • Plante Religie Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme Samelewing Besigheid • Ekonomie • Krieket • Politiek • Rugby • Sport • Vlae en wapens • Vervoer Taal Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels Tegnologie Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie Wetenskap Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Sielkunde • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek? Wikipedia in ander tale Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • فارسی • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 Weergawes met meer as 750 000 artikels Català Weergawes met meer as 500 000 artikels تۆرکجه • Нохчийн • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål)‬ • Română • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha • Bân-lâm-gú Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Ladin • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk)‬ • Occitan • Slovenščina • Shqip • Kiswahili • தமிழ் • తెలుగు • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 Weergawes met meer as 50 000 artikels aragonés • Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • گیلکی • Hausa • Kreyòl ayisyen • Ido • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • lombard • മലയാളം • مازِرونی • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Ślůnski • Tagalog • Vèneto Lys van alle taalweergawes van Wikipedia Susterprojekte Commons Vrye media Wikiwoordeboek Vrye woordeboek Wikinews Vrye nuusbron Wikisource Die vrye biblioteek Wikibooks Vrye boeke Wikiquote Aanhalings Wikispecies Spesie-indeks Meta-Wiki Projekkoördinering Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die //af.wikipedia.org</span><span about=\"#mwt32\" typeof=\"mw:Transclusion\" id=\"mwATI\" data-mw='{\"parts\":[{\"template\":{\"target\":{\"wt\":\"localurl:Tuisblad\",\"function\":\"localurl\"},\"params\":{\"1\":{\"wt\":\"action=purge\"}},\"i\":0}}]}'>/w/index.php?title=Tuisblad&amp;action=purge</span>"}]]}'>voorblad verfris. Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Tuisblad&oldid=2890941" Kategorie: Voorblad 127 tale Alemannisch አማርኛ Aragonés Ænglisc العربية مصرى Asturianu Azərbaycanca تۆرکجه Башҡортса Boarisch Беларуская (тарашкевіца) Беларуская Български বাংলা Brezhoneg Bosanski Català Нохчийн Cebuano کوردی Čeština Чӑвашла Cymraeg Dansk Deutsch Ελληνικά English Esperanto Español Eesti Euskara فارسی Suomi Føroyskt Français Nordfriisk Frysk Gaeilge Gàidhlig Galego گیلکی Gaelg Hausa עברית हिन्दी Hrvatski Kreyòl ayisyen Magyar Հայերեն Bahasa Indonesia Ido Íslenska Italiano 日本語 Jawa ქართული Қазақша 한국어 Kurdî Kernowek Кыргызча Latina Ladino Lëtzebuergesch Limburgs Ladin Lombard Lietuvių Latviešu Malagasy Minangkabau Македонски മലയാളം मराठी Bahasa Melayu မြန်မာဘာသာ مازِرونی Nedersaksies Plattdüütsch नेपाल भाषा Nederlands Norsk nynorsk Norsk bokmål Occitan ਪੰਜਾਬੀ Polski Piemontèis پنجابی Português Română Русский Sicilianu Scots Srpskohrvatski / српскохрватски Simple English Slovenčina Slovenščina Shqip Српски / srpski Seeltersk Sunda Svenska Kiswahili Ślůnski தமிழ் తెలుగు Тоҷикӣ ไทย Tagalog Türkçe Татарча / tatarça Українська اردو Oʻzbekcha / ўзбекча Vèneto Tiếng Việt West-Vlams Volapük Walon Winaray ייִדיש Yorùbá Zeêuws 閩南語 / Bân-lâm-gí 粵語 中文 Die bladsy is laas op 6 April 2026 om 21:10 bygewerk. Page was rendered with Parsoid. Die teks is beskikbaar onder…